Oceana Beach & Wildlife Reserve
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R72, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 994 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oceana Beach & Wildlife Reserve is in 'n pragtige en unieke omgewing by die warm Indiese Oseaan, naby Gqeberha (Port Elizabeth) en Groot 5-reservate. Die eiendom is perfek geleë in 'n groot bewarea langs 'n ongerepte privaat strand wat oor 7 km strek. Hierdie private en intieme bestemming word deur ons toegewyde personeel onderhou en bied 'n spesiale, luukse boetiek-ervaring.
Verblyf is beskikbaar in 7 dubbel-suites of in 'n wonderlike privaat dubbelverdiepinghuis. Die suites het elkeen privaat dekke en volledige badkamers en die huis het 3 en suite-dubbelkamers. Die verblyf is ruim en lugtig en bied bekoorlike uitsigte oor die sand en see. Verder word dit omring met inheemse struike en bome wat 'n eiland-atmosfeer skep.
Die privaat huis het privaat toegang, 'n ruim sitkamer met 'n kaggel, 'n privaat swembad op die dek, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n heerlike kroeg- en eetarea vir onthaal.
Die reservaat is die tuiste van meer as 220 voëlspesies en 30 dierspesies, insluitende die renoster, kameelperd en verskeie ander wat dikwels vanuit jou suite gesien kan word. Doendinge op die perseel sluit safariritte, spa-behandelinge, fynproewersetes, 'n speletjieskamer, swembad en strand-aktiwiteite in. Gaste kan ook gholf speel, visvang, voëlkyk en baie ander doendinge in en om die bekoorlike Port Alfred geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R72, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R72, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom