OceanLife Accommodation
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
DAWID Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Margeo C - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, maar daar moet veranderinge kom.
Lees meerOceanLife Accommodation se terugvoer
Dankie vir u verblyf, ook die terugvoer.
Elke eenheid het 'n parkering agter slot en grendel.
Ek neem kennis van die braaipan stofie gaan 'n mini stoof met oond, met potte en panne insit.
Ons spasie laat ongelukkig slegs ruimte vir een braai area.
Dankie vir die terugvoer, ons verbeter graag.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Annie L - Des 2023
Algehele gradering
Disappointing due to the lack of facilities for a self-catering unit.
Lees meerLuzelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies waarde vir geld.
Barend Johannes V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie winderig maar lekker.
Pieter S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig, hulpvaardig.
Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Eienaar het moeite gedoen om ons te akkommodeer.
Johann R - Jul 2023
Algehele gradering
Dink nie dit is heeltemal wat gesê is in die bespreking nie.
Adele P - Jul 2023
Algehele gradering
Vir een aand was dit goed genoeg, maar vir langer bly, sal ek iets wil hê met 'n uitsig.
Sanet M - Jun 2023
Algehele gradering
As kampers wou ons nie Luderitz se wind trotseer nie, en hierdie was puik alternatief.
Lees meerJohan C - Jun 2023
Algehele gradering
Kamers bietjie beknop. Geen spasie om beddens. Muurproppe in slaapkamers 'n probleem.
Mercia B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Helena Haasbroek H - Apr 2023
Algehele gradering
Verblyf was goed.
OceanLife Accommodation se terugvoer
Ek sê liewer niks. OceanLife is n gerespekteerde instansie en so iets is of was nooit ter sprake.
John B - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker.
Meryl R - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, beknop, slegs vir een aand oorgeslaap. Goedkoop, noisy.
Lees meerReinhardt V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing.
Jacobus W - Jun 2022
Algehele gradering
Te kort.
Marie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid.
Giovanni M - Mei 2022
Algehele gradering
Very rude management, has no respect for guest.
OceanLife Accommodation se terugvoer
Ek is jammer vir u ondervinding. Om te reageer het ek meer inligting nodig. Oor die algemeen is ons gaste tevrede.
Pierre G - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese, veilige verblyf.
Ella B - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese eenhede met vriendelike personeel.
Cecilia F - Jul 2021
Algehele gradering
Was skoon en netjies gewees.
Jenny B - Des 2019
Algehele gradering
The website photos are out dated and does not reflect the current status of Ocean Life.
Lees meerOceanLife Accommodation se terugvoer
We regret that this is your view and experience. We rectified the leaking shower issue. More pots will be added. For the rest, it is the guest personal taste and opinion. We are satisfied that we meet most guests expectations.
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom