+43
Selfsorg in Zimbali Estate

Ocean’s Edge Zimbali

16 gaste

8 slaapkamers

9 beddens

6 badkamers

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Tinderwood Loop, Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ocean’s Edge Zimbali is 'n pragtige vakansiehuis sentraal geleë binne die eksklusiewe Oceans Edge-kompleks aan die Dolphin Coast. Dit spog met 'n skoon en kontemporêre ontwerp met pragtige uitsigte oor Port Zimbali, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom met lugversorging bied slaapplek vir altesaam 16 gaste en bestaan uit 8 ruim slaapkamers, asook 5 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 2 suites wat elk met 'n koninggrootte-bed ingerig is en direkte toegang tot 'n privaat balkon het. Beide hierdie eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die ander 5 slaapkamers bevat onderskeidelik 4 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. 'n Stort is beskikbaar in die ander 2 gastebadkamers. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die onderste vlak van die villa beskik oor 2 oopplan-leefareas met 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Beide kombuise is volledig toegerus met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien. Beide sitareas het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix, sowel as 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is regdeur die villa beskikbaar. Beide areas het 'n eetkamertafel wat elk 8 gaste kan sit.

Albei hierdie leefareas maak oop na die onderste vermaaklikheidsarea wat 2 swembaddens, 'n gasbraai, 'n buite-eetkamertafel en 'n sitkamer, sowel as sonstoele het. Gaste het 'n pragtige gholflandgoed reg op hul drumpel en 'n waterpark en die strand is net 'n entjie weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 233

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Tinderwood Loop, Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean’s Edge Zimbali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 550
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 550
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 550
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Tinderwood Loop, Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106799dd68980eaee080851419439b309ce0d3cd48e23ee5bbf850116681969c6f3c6298290d13ab790b34d468707b7c02fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 550 per nag (plek vir 16) 4 5 1 4 Tinderwood Loop Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.564200220348 31.186982071936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang