Oceans End
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oceans End bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike strandhuis in Kini Bay Village en is ideaal vir groot gesinne of groepe. Gaste kan die pragtige see-uitsig en swembad geniet. Die eienaars bly op die perseel in ’n aparte woonstel, waarvoor daar ’n aparte ingang van die straat af is.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 3 slaapkamers het elkeen ’n dubbelbed. Die gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad.
Daar is ’n oopplan-kombuis en -leefarea en ’n aparte sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die sitkamer het ’n TV en die huis het gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die swembad wat ideaal is vir warm somersdae. Daar is ook ’n braai-area in die tuin. Die tuin lei direk na die strand. Kini Bay Village is 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Oceans End het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarendon Marine Seaview Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang