Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Octavia 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison-straat 8, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Octavia 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate. Die kompleks is naby Lucien-strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n pragtige see-uitsig. Daar is 'n speletjieskamer met 'n pooltafel. Die kompleks bied veilige parkeerplek en is naby winkels, restaurante, kroeë en ander geriewe en trekpleisters in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Octavia 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Octavia 2
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 648

Jaar gelys 9

Ligging

  • Collison-straat 8, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Octavia 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison-straat 8, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d18c1b780054fa70c4bc7947d9776aa2b6ab92fdde49da44853aa9013dd29b241f62c5be7eba702c3a321c0166c23456b0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Collison Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8523211 30.3827004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem