Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Offline

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterbank 19, Meer en See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Offline is 'n knus woonstel in 'n veilige woonbuurt in Richardsbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die hoofstrand, winkels en die hoofweg.

Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n stapelbed. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 5 gaste.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Offline sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Stapelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Offline
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Simoné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Oesterbank 19, Meer en See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Offline het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterbank 19, Meer en See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1408894b1bfcb8900be8a7cf06bb845dc72a7a7ecf2eaf705599232beef85e2cb286a9714fda0162558e24b6caaa9521b899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 19 Oesterbank Meer en See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-13:00 10:00 -28.78257627804 32.109016271532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem