Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okahoa Holiday Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Okahoa Plaasverblyf, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Okahoa Holiday Farm is 'n pragtige vakansiehuis met asemrowende kenmerke op 'n plaas wat 12 km vanaf Gobabis geleë is. Dit is afgesonder en ideaal vir óf 'n gesinsvakansie óf 'n groep vriende wat volkome privaatheid soek terwyl hulle oor die Namibiese landskap uitkyk.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het, terwyl die vyfde slaapkamer 'n enkelbed het. Die derde badkamer het ook 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n groot plafon en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis het 'n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Langs die eetarea is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Op die boonste verdieping is 'n lieflike binnebraai-area wat ideaal is vir 'n skemerkelkie, terwyl gaste 'n uitsig oor die bosveld geniet. Die eiendom is 217 km vanaf Windhoek en 520 km vanaf Etosha geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Okahoa Holiday Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Kosike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Okahoa Plaasverblyf, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Gaste dink Okahoa Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Okahoa Plaasverblyf, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6d937afd8e8fd57c1e931d54ff64767dd9f5eadd3083b7753e3900b577d99d4b3c0b1bfe73bead25ab87340cd64a697e6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Okahoa Farm Stay Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -22.3990179 18.9739954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem