O'KEI
11 gaste
4 slaapkamers
9 beds
2 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Kingfisher and Robin Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
O'KEI bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingvakansiehuis in Keimond wat die ideale ligging vir gesinne en vriendegroepe het.
Hierdie tuiste het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Stort- en badgeriewe is beskikbaar.
Die hoofleefarea is bo en lei na 'n balkon met 'n Weber-braai. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n vol DStv-pakket.
Die draagbare braai in die tuin onder die huis kan ook deur gaste gebruik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Kingfisher and Robin Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Kingfisher and Robin Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang