Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olckers Flat 35459

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 71, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Olckers Flat 35459 is 'n netjiese selfsorghuis in Reebok, Klein-Brakrivier. Dit bied gehalte-verblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande, aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing. Olckers Flat 35459 is 800 m vanaf die bekende Tergniet-getypoel en -rotse.

Die oopplan-woonstel is op 'n residensiële erf en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n toonbank. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, insluitend 'n slaapbank vir kinders onder 8 jaar teen 'n ekstra koste, en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Daar is ook 'n boma en tuinmeubels waar gaste hul maaltye kan voorberei.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek voor die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Olckers Flat 35459 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Olckersweg 71, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 71, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf14a7680cc0e4948f5ca6ae1f56e9b73bd4aefe8f1366746e75bc4fd65afe6309de9bc4df663f29ce2df9fa0116954070e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 71 Olckersweg Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074335596266 22.179471848144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem