Dullstroom Akkommodasie by Old Transvaal Inn | LekkeSlaap
+71

Old Transvaal Inn

29 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Old Transvaal Inn
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Koot V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koot V
Saam met vriende

Great plek.

Goeie diens en waarde vir geld.

Hans S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamer en badkamer is rustic, maar dit is wat ek verwag het van 'n ou inn.

Die ontbyt was uitstekend.

Sonja E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, clean, wonderful food.

Very clean comfortable, walking distance from shops and restaurants, friendly management and overall just very good stay.

Zelda F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Fantasties en baie gerieflik.

Die ontbyt was baie lekker. Ons sal beslis weer terugkom.

Johan G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, baie rustige en veilige verblyf ten spyte van die hoogseisoentyd. Vriendelike diens.

Die bad in die badkamer was redelik ongemaklik vir ons as relatief bejaarde paar. 'n Aanbeveling sou wees die omskakeling van dié bad na 'n stort.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Good day,

Thank you for the lovely review.
We do offer rooms with a shower as well.

have a super day further and safe travels.

Old Transvaal Inn
Jim L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jim L
Saam met vriende

Nie regtig wat ons verwag het nie.

Ons het per motorfiets gereis en is met die woorde, "Hulle steel motorfietse hier," gegroet en is toe gevra of ons 'n alarm wil huur. Nie regtig die verwelkoming waarop ons gehoop het nie. Ons het die motorfietse so naby as moontlik aan ons kamers parkeer en het nie probleme ondervind nie. Die badkamers was baie klein ─ amper te klein om deur 'n volwassene gebruik te word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not quite what we expected.

Travelling by motorcycle we were greeted with the words, "They steal bikes here" and we were asked if we would like to hire an alarm. Not quite the welcome that we would have liked. We parked the bikes as close as we could next to our rooms and had no problems. The bathrooms were so small, as to be almost unusable by an adult.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Susan S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

In a town where most of the accommodation is expensive, Old Transvaal Inn is worth every cent!

See stars.

Tania E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gemaklik en silwerskoon met perfekte sentrale ligging.

Alhoewel daar geen stort in die kamer was nie, was die bad perfek en water vuurwarm. Die kamer was baie ruim en silwerskoon. Gehalte van linne en handdoeke was goed en die bed gemaklik. Die vuurherd en hout wat verskaf was, was 'n welkome toevoeging op die koue aand wat ons oorgebly het. Vriendelike ontvangs. In geheel, baie goeie waarde vir geld.

Daniel K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K
Saam met vriende

Rustiek, skoon en goeie waarde.

Sien sterre.

Harry N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning en cosy.

Wat 'n awesome klomp mense wat hierdie plek run. So behulpsaam en altyd vriendelik. Ek sal weer by hulle gaan bly.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Geagte Harry,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

Groete
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Annuscha B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annuscha B
Saam met vriende

Baie sentraal en naby aan die hoofstraat - die kamer was baie netjies en gerieflik.

Old Transvaal Inn is baie sentraal en naby aan alles in Dullstroom. Die kamer was baie netjies en gerieflik met 'n lekker kaggel en muur verwarmer vir die koue. Dit was definitief baie goeie waarde vir wat jy betaal en ek sal dit definitief aanbeveel.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Geagte Annuscha.

Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

Groete
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Dries B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Enkelreisiger

Het lekker geslaap, maar het breakfast gemis kombuis maak te laat oop en te vroeg toe in die aand was nie bewus gewees nie aangesien ek nie ingelig was daaroor nie.

Baie lekker geslaap en die kostes was baie billik. By ontvangs was dit bietjie deurmekaar as eerste besoeker het ek nie geweet waar om te gaan nie was later in die kroeg-area gehelp. Was nie in kennis gestel dat kombuis vroeg toemaak dus moes ek op 'n ander plek gaan kos soek. Dis al wat ek negatief kan sê, was regtig die geld werd moes ongelukkig vroeg vertrek en het die ontbyt gemis aangesien hulle eers 7 uur oop gemaak het.

Heloise V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Die kamer wat ons in gebly het, het 'n kaggel ingehad. Geen televisie en ook nie 'n yskassie nie, maar dit was juis die hoofrede om daar te bespreek: vir rustigheid en ontspanning. Die Old Transvaal Inn is sentraal en dit maak dit maklik om Dullstroom verder te voet te verken. Dit was 'n heerlike, ontspannende ervaring. Ons dal vir seker teruggaan.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julle kuier by ons geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete, Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Barry V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies, maar baie goeie waarde vir geld.

Die kamer was netjies en skoon. Die ligging is uitstekend. Geen klagtes nie. Baie goeie waarde vir geld.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Geagte Barry,
Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.
Groete
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Tommie T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Terdeë geniet, met alle geriewe binne loopafstand.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Geagte Tommie. Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom. Groete, Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Dieter H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend.

Beslis waarde-vir-geld-verblyf.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Geagte Dieter,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

Groete,
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Mike R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mike R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is geen veilige plek vir jou voertuig vir die aand nie. Dit word in die straat buite geparkeer.

Sien sterre.

Corné V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese, silwerskoon sakpas-oornagfasiliteite.

Baie skoon en netjies. Bekostigbaar. Sentraal geleë.

Johanna H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johanna H
Saam met vriende

Vriendelik en gasvry ─ 'n oornagverblyf om kommerloos en heerlik te slaap.

Ofskoon ons vriendelik en gasvry ontvang is, was ons effens teleurgesteld in die kamer self. Ons het 'n kamer met vier enkelbeddens gehad. Daar was egter net ekstra komberse vir twee beddens. Die kamer het 'n teëlvloer wat baie koud is en mens sou verwag dat daar dan ten minste voetmatjies vir elke bed sal wees. Daar was slegs glase beskikbaar om water te drink, maar geen ketel om water te kook om bv. mens se eie koffie te maak nie. Daar was derhalwe ook nie koffie, tee, suiker of melk nie. Die drukking in die badkamerkrane is swak. Die kraan moes vol oopgedraai word, waarna die water na 'n sekonde of twee sterk uitgekom het en alles natgespat het. Die ruimte om die wasbak en die stort self was nie skoon en netjies nie. Nie een van ons het dus die vrymoedigheid gehad om te stort nie. So, al beveel ek Old Transvaal Inn as oornagverblyf, is dit met voorbehoud. In vergelyking met ander plekke waarvoor ons min of meer dieselfde betaal het, skiet Old Transvaal Inn se geriewe ver tekort.

Linda V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë. Stil en rustig.

Aangename ondervinding. Sal weer enige tyd daar tuisgaan.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer hier te verwelkom.

Groete,
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Anelé E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anelé E
Enkelreisiger

Basiese slaapplek.

Akkommodasie is basies en skoon.

Pieter L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ketel in die eenheid sou gehelp het.

Teleurgesteld, die advertensie van verblyf op webwerf pragtig, en die werklike nie wat jy verwag het om te kry nie.

Erika S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met vriende

Heerlik, kaggel en koffie- en teehoekie is baie gerieflik.

Ons het so lekker gebly, wou nie huistoe gaan nie! Die kamers is lieflik ingerig. Mal oor die klip in die badkamers. Dit gee karakter. Ons sal definitief weer kom kuier. Tuin is beautiful, ek het baie fotos geneem om met vriende en familie te deel. Lekker ontbyt by restaurant.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Beste Erika,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer hier te verwelkom.

Groete,
Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Hp L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklik.

Maklik om in te klok al was ons bietjie vroeër, Gemaklike beddens.

Mike V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V
Enkelreisiger

'n Yskas sou baie handig te pas gekom het.

Sien sterre.

Nevashree M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nevashree M
Gesin met klein kinders

Simple and clean budget accommodation in central town.

Lovely, central inn. A walk to all main restaurants. Very reasonable budget accommodation. Polly Potters and chocolate shop inside the Inn's restaurant. Just take some board games to entertain kids as there is no TV. Which we liked.

Christene V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christene V
Gesin met klein kinders

Goeie oornagverblyf.

Die kamer was mooi en skoon en die ligging was op die perfekte plek vir die Mpumalanga 400 Rally wat jaarliks in Dullstroom gehou word.

Wouter S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Goeie waarde vir geld en lekker naby alles.

Old Transvaal Inn's terugvoer

Hi Wouter,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is bly julle het julle tydjie hier geniet.Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
The Old Transvaal Inn

Old Transvaal Inn
Petro O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuine, netjies en skoon.

Ons was baie gerus met die karwag wat na ons voertuie omgesien het. Dis was egter teleurstellend dat daar geen kettel of koppies in die "budget" kamers was nie - dit word nêrens so adverteer nie eers agterna toe sien ek die verskil op die foto's en om R25 vir 'n wegneemkoffie te betaal is bietjie duur. Want dit en 'n kaggel (wat jy nie in die somer gebruik nie) is die enigste verskil in die onderskeie verblyf en die verskil in tariewe. Maar ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledirylaan 62 , Dullstroom , 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMmUVflZKvPWKlfGgEi7Beyvtn9VkDYlhvxzOuRfNE95vGZQOwb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 62 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418072818276 30.107753276825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za