Olden Rose Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermanstraat 12 en 14, Lephlale, 0555, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Olden Rose Guest House grens aan die Mokolorivier en is in 'n welige tuin in die myndorp, Lephalale, geleë. Dit bied gerieflike en rustige verblyf aan gaste wat hierdie lowerryke deel van Limpopo besoek.
Gaste kan tussen 2 gesinskamers, 6 Luukse Kamers, 4 Standaardkamers of 'n Standaard Dubbelkamer kies. Die gesinskamers bied elk slaapplek aan 3 gaste en die ander kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Gaste het volle toegang tot die welige, groen tuine en die braai-area.
Gaste kan die D'Nyala Natuurreservaat besoek of sommer net die gastehuis se swembad geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Hermanstraat 12 en 14, Lephlale, 0555, Limpopo
Sien meer verblyf in Lephalale (Ellisras) Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermanstraat 12 en 14, Lephlale, 0555, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom