Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olievenhoutsrus Guest & Game Farm

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Delmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Olievenhoutsrus Guest & Game Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Diana D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil ontspan en vergeet van 'n besige jaar, is dit die plek om te gaan.

Die omgewing en fasiliteite is baie eenvoudig, maar gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen N
Gesin met tieners

Rustig.

Ideaal vir groepe en verjaarsdae. Almal kan saam braai en swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so rustig en natuurlewe was wonderlik.

Die voel lewe uit die boonste rakke. Dis rustig en het 1000% voldoen aan my verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olievenhoutsrus Guest & Game Farm se terugvoer

Dear Antoinette,
Thank you for your great review!
We are delighted to hear that your stay at Olievenhoutsrus Guest and Game Farm fulfilled your expectations and we hope you will visit us soon again.
Best regards,
Sandra

Olievenhoutsrus Guest & Game Farm
Des M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kuier geskik vir groepe vriende of familie.

Vriendelike ontvangs op wildsplaas naby Vaalwater. Ons Gasvrou was so gaaf om vir ons braaipakkies, braaibroodjie en slaai te maak aangesien ons onvoorbereid was vir die effens afgeleë ligging. Daar is geen restaurante naby aan die plaas nie en ontbyt is ook nie beskikbaar op die perseel nie. Die rondawel was goed toegerus en skoon. Ons kon die rugby in die gemeenskaplike lapa kyk aangesien MNet nie in die kamers beskikbaar was nie. Baie dankie vir 'n baie gerieflike LekkeSlaap. Ons sal julle graag aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met vriende

Lekker.

Dit was regtig baie baie lekker! Die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Gesin met klein kinders

Amazing en awesome. Defnitief 'n moet vir iemand wat net wil ontspan.

Ons het die beste tyd gehad by Olievenhoutsrus, dis 'n rustige atmosfeer en mens kan lekker uitrus. Die chalet is skoon en netjies en die veiligheid is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Saam met vriende

Drieslaapkamer-eenheid by die swembad met braai en groot TV.

Olienhoutrus is 'n pragtige plekkie in die hart van die bosveld. Plek is skoon gerieflik maklik om te kry. Selfs met 'n motorfiets! Zacharia het ons baie vriendelik en professioneel ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Braaihout is beskikbaar op perseel. Kwaggas Kameelperde en blou wildebeeste wei om die kamp! Sal of gaan verseker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie gasvry en hulpvaardig.

Dit is' n mooi plek met goeie geriewe en gasvrye diens van Sandra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia P - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker

Goeie dag, ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enige iemand. Gaan ons familie reunie daar hou. Baie dankie, Hendrik en Amelia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Good

Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark C - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C
Gesin met tieners

Comfortable and pleasant surroundings, friendly hosts.

We were comfortable and well-catered for. The owners were friendly and professional. The bird-life added interest and the garden environment was restful. We only needed over-night accommodation, but we would consider it for a weekend, and bring a party of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynn H - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn H
Gesin met klein kinders

Neat establishment, professional, friendly and attentive service

We were made to feel incredibly welcome by the owners of the establishment. The accommodation was neat and decorated to a high standard. Leisure activities were provided for the children. Would definitely recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33 to Ellisras / Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eef2bb681e9f7b8b7608e59feb08b120a81b95a64ab088b4b5b630a09c3d58734fff836581baecbbb59798bda4107a2cbe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R33 to Ellisras / Lephalale Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.15976 28.07206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem