Olive & Ivy Cherry Grove 7
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Olive & Ivy – Cherry Grove 7 verwelkom gaste in 'n kalm en gemaklike eenslaapkamerwoonstel in Dullstroom. Die ruimte is deeglik ontwerp om 'n ontspanne omgewing te bied waar besoekers kan ontspan en tuis voel.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n knus kaggel, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en het 'n eethoekie vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dit het 'n klein patio met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 146
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang