Dullstroom Akkommodasie by Olive Bumble | LekkeSlaap
+24

Olive Bumble

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gunningstraat 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Olive Bumble is 'n gastehuis in die hartjie van Dullstroom in Mpumalanga. Die gastehuis is op 'n 1,9 ha-plot met diere soos hasies, miniatuur bergbokke, honde, katte en nog meer. Vir die kinders is daar 'n groot klimraam en trampoline. Olive Bumble is geleë naby besienswaardighede soos die Dullstroom Natuurreservaat, Dullstroomdam, Dullstroom Roofvoël- en Rehabilitasiesentrum en die Steenkampsberg Natuurreservaat.

Olive Bumble het 1 selfsorgeenheid. Die Goueforel is 'n oopplan-eenheid met 2 dubbelbeddens langs mekaar en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die eenheid het ook 'n kombuisie, DStv (gesinspakket), en veilige parkeerplek op die perseel. Let wel dat hierdie nie 'n grondeenheid is nie en dat daar 12 trappe is na die eenheid se ingang.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing, soos visvang, voetslaan, vierwielmotorfiets ry, perdry en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir Olive Bumble
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gunningstraat 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Olive Bumble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gunningstraat 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNzE2ZjEzLWQ3ZDEtNGNmMi04YjJjLWU3NGE3ZTUxYWRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 85 5 1 5 1 Gunning Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -25.410859784948 30.102488529774
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za