Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive house

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooigedacht, Nooitgedacht, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Olive House op die plaas Mooigedacht bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n versteekte huis met 'n 11 kilowatt-sonkragstelsel in die dorpie Nooitgedacht. Die omliggende plantegroei wissel van fynbos na die vallei-bosveld wat kenmerkend aan die Baviaans is.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n gasgeiser. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die leefarea het 3 ekstra enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die leefarea is daar 'n ingeboude braai, genoeg sitplek en 'n etenstafel wat na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel lei.

Die stoep spog met 'n uitsig oor 'n grasperk wat na die rivier lei, waar plaasdiere op die groen weivelde wei. Aan die vallei se oorkant pronk daar stygende berge en kranse. Gaste kan op die perseel voetslaan en voëlkyk. Beperkte WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Olive house sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Carine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Mooigedacht, Nooitgedacht, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooigedacht, Nooitgedacht, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA778aeb9582bc79df22d00e74fcf8d45f26c6bee3af9c2b608bd0d6b16c188b8a4798156bbf664ac35680c410d1ca1cadd4fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 9 mense Mooigedacht Nooitgedacht 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.780512276031 24.212415297124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem