LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olive Lodge | LekkeSlaap
+14

Olive Lodge

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Paarlstraat 53A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Lodge bied hoë gehalte verblyf in Standerton. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat net oornag en gaste wat familie besoek. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die lodge is langs Hoërskool Standerton en naby Laerskool Standerton, en is dus gerieflik vir gaste wat sportdae en ander skoolgeleenthede bywoon.

Die kamers is privaat met elk sy eie kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en sitarea.

Al die kamers is selfsorg, maar daar is ook 'n restaurant op die perseel wat heerlike disse bedien.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Olive Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Paarlstraat 53A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Olive Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Standerton Mpumalanga
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Paarlstraat 53A, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB7Nb62rDw0LXriIwyskUNIm52OVjQJhNC2AJEkPsS6TuLb8ThP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 53A Paarl Street Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -26.941527777778 29.247833333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!