+21

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hanlie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustig, Cosy, warm heerlike bed en beddegoed, veilig. Excellent!!! Dankie BAIIEE!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
1 nag
5.0
Jul 2026

Very good. Will come back, no problems at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Dankie vir jou terugvoer, Riaan. Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves!

Carien H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ongelooflik aangenaam. Mariane het die pragtigste persoonlikheid en gee baie om vir haar gaste. Ons het baie tuis gevoel en sy het uit haar pad gegaan om ons by te staan met die verlies van ons vriend. Baie dankie, jy is spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Carien, dit was werklik 'n voorreg om julle te kon huisves!

Nadine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

It was marvellous! The stay was marvellous! The host was very kind and friendly, the space was clean and very peaceful. We will definitely be coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Thank you. So glad you enjoyed your stay!

Mukovhe R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Wonderful stay. Beautiful stay, very clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Mukovhe, thank you for your beautiful review and we are really happy to hear that you enjoyed your stay!

Zainab C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Clean, comfortable and spacious room. We needed a place to stay at the last minute and were grateful to find Olive Room. The room was clean and comfortable, just what we needed. The host left drinking water for us, and the room had a clean fridge and microwave, which was appreciated. We had a good rest overnight after a long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Zainab, thank you for choosing Oliveroom for your stay. We enjoyed having you!

Sara A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Relaxed and well rejuvenated. The accommodation was beautiful. Karin was very helpful and friendly. We had a nice morning chat at the poolside. I loved the privacy. The area was very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Thank you for this lovely review!

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Aangename en rustige ervaring. Ons kuier was uitstekend. Baie netjiese kamers, vriendelike en behulpsame gasvrou. Alles wat ons nodig gehad het vir selfonderhoud was beskikbaar. Baie goeie inligtingsblaadjie beskikbaar met nodige inligting. Selfs voorafbereide aandetes te koop aangebied deur gasvrou. Sal met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Dankie vir julle terugvoer en bly dat julle die tydjie hier geniet het. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves!

Tommy A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Briljant. Dit was baie lekker. Tannie Maria het ons gou tuis en welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Olive Room
Dankie vir die mooi woorde!

Adrian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Was baie lekker. Baie gawe mense. Pragtige tuin. Gaan beslis weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 John Geekie Road, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54b0d56f0acc2b68b590cd8976f05dc7ec2164fbdc7e8e1b8b9a4acc0c54dac0387f4ef01d9f8aed16078cfebda02bd5b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 10 John Geekie Road Glenmore 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.879421 30.974456

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang