LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olive Stone Farm and Cottages | LekkeSlaap
+41

Olive Stone Farm and Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Stone Farm and Cottages is in Montagu en bied verblyf in selfsorgkothuise wat sy eie krag voorsien. Die klip waarvan die kothuise gebou is, kom van die plase rondom Montagu en die huisies is sorgvuldig deur die eienaars self ontwerp en gebou.

Elke 46 m²-kothuis is uiters privaat tussen die olyfbome geleë en het sy eie plonspoel vir die warm Karoodae. Die beddens het perkallinne. Daar is ook 'n binne- en buitestort by elke kothuis wat warm water het. Seep, 'n stortkeppie en 'n haardroër word voorsien.

Elke kothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is. Plaasmelk van Daisy die koei, suiwer olyfolie van die plaas se olyfbome, tee, koffie en suiker vir die eerste dag en eiers, wanneer dit beskikbaar is, word voorsien. Elke kothuis het 'n dakwaaier en vir koue wintersaande is daar 'n lieflike kaggel. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n braai-area en sonstoele, 'n sambreel en sitplek op die stoep. Elke kothuis het 'n lieflike uitsig op die omliggende berge. Parkeerplek is ook by elke kothuis beskikbaar.

Winkels, supermarkte en restaurante is stapafstand van die kothuise af. Olive Stone Farm and Cottages bied 'n heerlike wegbreekplek waar gaste kan ontspan, 'n boek kan lees, bordspeletjies kan speel, in die son kan lê of een van die vele voetslaanroetes rondom Montagu kan aanpak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Olive Stone Farm and Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kerkstraat, Olive Stone Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Stone Farm and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlYzdlZGIxLWVlNDYtNDk2ZC04YjE4LWJjZWE2NWVkYmM5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Church Street Olive Stone Farm 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.791093943351 20.120375510305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!