Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Stone Farm and Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 69 resensies vir Olive Stone Farm and Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nacht is veel te kort.

Een nacht is veel te kort om het volledig alle mogelijkheden te genieten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great time, will definitely come back again.

Absolutely fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegante verblyf in 'n ouwêreldse omgewing.

Vir seker! Van die baie plekke waar ons al gebly het, is dit dalk die eerste keer dat ons aan niks kon dink wat kan verbeter nie. Die private swembad en 'hot tub' is bepaald 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to perfect for an idyllic weekend break.

This is a beautiful place to stay. Lovely private dipping pool and hot tub. Great braai facilities and relaxation areas. The bed is very comfortable, the kitchen is well-equipped with lots of thoughtful and tasteful touches. There is a beautiful vegetable garden and shop items available. Great indoor and outdoor showers. Close to town but very secure and private too. The only small downside was in very hot weather it is difficult to get the room temperature down to a level that is comfortable enough to sleep deeply, especially when mosquitoes are around. Maybe a ceiling fan in addition to the portable fan would help, as I think installing effective air conditioning would require a lot of work to seal the room/windows effectively. Other than that, a very nice place to stay in Montagu with fantastic hosting by Wanda and Johann.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Thank you for your kind words, Michael. The ceiling fan is being installed as we speak. I hope you were able to make use of the beautiful mosquito net around the bed. We look forward to your next visit! Kind regards, Wanda

Olive Stone Farm and Cottages
Vicky B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B
Gesin met klein kinders

Magic in Montagu.

Dit was 'n besondere verblyf - eintlik meer as net verblyf, dit is 'n hele ervaring! Ons het in die Olive-eenheid gebly. Dit was netjies en baie skoon. Die beddegoed en handdoeke is van topgehalte. Die beskuit en plaasvars eiers was 'n treffer. Baie goed toegerus en het werklik gevoel soos 'n Klein Karoo huisie, net met al die lekker moderne goedjies wat 'n mens laat gemaklik ontspan. 5 uit 5!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning!

We loved this place, very friendly hosts that personally welcomed us in. Cosy, comfortable and luxurious cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Kan nie anders as om volpunte te gee nie. Ongelooflikke plek. Lekker gerus. Geen loadshedding ervaar. Dankie Wanda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!!

We absolutely loved our weekend in Montagu. This is definitely my new favourite place to stay in Montagu. Such beautiful decor within the house and amazing hosts that make you feel so welcome! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die moeite werd!

Wanda se aandag vir die kleinste besonderhede is merkwaardig! Luuks en ontspannend! Sal graag weer Olivestone Farm Cottages besoek! Luuks! Fantasties! Die perfekte romantiese wegbreek, winter of somer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minet L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Ongelooflike goed toegeruste cottages met al die ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jordan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic, blissful and cosy.

We had a wonderful stay, everything was perfect: the amenities, the KolKol hot tub, and the accommodation were all top-notch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy voor kan vra.

Ons het na Montagu gegaan vir 'n 50ste verjaardag, en by Olive Stone gebly. Die cottages is regtig baie mooi en gerieflik en naby aan alles. Ons is net jammer ons het nie gnoeg tyd gehad om die hot tub te kon gebruik, sal definitief moet teruggaan! Kan dit met oorgawe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing, die "cottage" die fokus, die behulpsaamheid en ingesteldheid van die eienaars is prima.

Daar is min selfsorg "cottages" in Suid-Afrika waar die eienaars soveel moeite doen om 'n fantastiese bly-ervaring te skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en voel of jy in 'n ander wêreld is.

Rustig, mooi en elegant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Windsor K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Windsor K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

I would recommend it anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, goed gelëe verblyf.

Die ligging van Olive Stone is perfek geleë, verblyf in die dorp maar op 'n plaas. Jy kan orals heen stap en ten alle tye veilig voel. Die kothuise het net die beste binne, van linne tot alles wat jy nodig het in die huis, beskuit, koffie, melk en genoeg hout vir die vuur en kaggel. Die gasvrou, Wanda, is uitstekend en ons sal beslis weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for self-catering.

Offers everything you would need for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegkom tussen die berge.

Pragtig, gasvry en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref alle verwagtinge.

Kwaliteit verblyf, alles was perfek, vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection!

Beautifully designed, furnished & decorated cottage, attention to detail (everything you need plus much more), super comfy bed, private, stunning location, friendly hosts (and animals), all the special touches (outside shower, spaces to nap/read, antique fireplace, fresh roses, farm eggs, veggie garden). Olive Stone ticks all the boxes for a perfect self-catering break and is one of my top self-catering places in SA. Highly recommend this little gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas in die dorp.

Olive Stone skep 'n wonderlike plaasgevoel en komplementeer die kleindorpie-gevoel baie goed. Wanda en Johan het ons baie goed ontvang en altyd uitgehelp met enige navraag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en pefek!

Die huisies is pefek, netjies, fantasiese stort en buitestort, wonderlike bed met spierwit linne, great koffie en braaiplek met 'n splash pool. Wanda en Johan is die perfekte gasheer en gasvrou. Jul sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreekplek met alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie.

Olive Stone het ons stoutste verwagtinge oortref! Dis pragtig ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n romantiese vakansie - die plonspoel en hout "pod" in die tuin skep 'n wonderlike atmosfeer. Dit voel asof jy op jou eie plasie bly. Kom geniet die stilte en privaatheid in die hartjie van Montagu, 'n pragtige dorp met soveel dinge om te doen en te beleef. Ons gaan vir seker weer kom kuier. Wanda en haar man het ons so welkom laat voel met bederfgoed soos vars melk, organiese eiers, beskuit en toegang tot die groentetuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

We felt very welcone by Wanda! We had a lovely weekend and could not be happier with the accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful visit.

Beautiful place. We enjoyed our stay with our fur kid that was also welcome. Great place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Amazing! Not to be missed!

If you want to spoil yourself, book this cottage, you will not regret it! The cottage is beautiful and with the amount of detail inside, the host has really thought of everything. Hooks to hang wet towels or swimsuits, nice towels and enough towels, nice soaps and lotion. A nice hot outside shower, while listening to the bird. The plunge pool is in such a beautiful setting, cool and refreshing we even used it in the rain. We had farm eggs and homemade rusks waiting for us on arrival. We didn't grill but regretted it, you will also find a nice big outside-covered dining room table if you do decide to grill. This will also be a perfect "honeymoon" cottage as it is completely private with a wall around it. One of my top stays ever and definitely one I will go back to even if I have to make a special trip to Montagu! Lastly, do not book just one evening, you will regret it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke eenheid goed geplaas. Puik akkommodasie.

Baie sentraal, naby alles en gasvry. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi, hou van die detail in die cottage. Sal verseker weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourinda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Olive Stone hou kers vas by 'n 5 ster Boutique-hotel.

Olive Stone se "attention to detail" is merkwaardig, het regtig gevoel soos 5 ster-kwaliteitverblyf ons sal definitief weer terug wees. Die plaas produkte, byvorbeeld olyfolie en eiers is ook puik. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van die plaas in die middel van die dorp!

Ons het die uitleg en die ligging van Olive stone cottage geniet! Hier het ons afgskakel en net die uniekheid en mooi beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties verblyf.

Ons het elke oomblik geniet. Die huisies is privaat, baie goed ingerig en prakties uitgelê. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het en dankie vir julle vriendelikheid Gerrit.

Olive Stone Farm and Cottages
Stuart R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed a 2-night stay at Olive Stone Cottages.

We wanted for nothing. The attention to detail in the cottage is superb. It is totally private. We didn't use the pool (too cold) but the water is crystal clear. The indoor fire, albeit a bit "smokey", was amazing as was the small braai outside. The hosts are first class. It was a fabulous weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Thank you very much for visiting Olive Stone Farm. I appreciate the feedback and will have a look at the fireplace. Maybe our rock pools will be turned into hot pools for next winter.

Olive Stone Farm and Cottages
Christopher R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

It's been a long time since I can say that a stay was perfect. This is one of those times. Our unit had so many personal touches that just made everything feel special. The fact that it's pet friendly is a huge bonus. Loved the stay, I wish it was longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Thank you so much for your lovely review!

Olive Stone Farm and Cottages
Michelle N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase vir die siel.

Selfs al het ons net een aand oorgebly, het ons hernu gevoel met ons vertrek. Die plaas is beeldskoon en die huisie is werklik ongelooflik mooi en heerlik toegerus. Snoesigheid en luuksheid in een woonplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Michelle. Kom kuier gerus weer.
Wanda

Olive Stone Farm and Cottages
Melissa V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot bederf.

Die kothuis is baie mooi - dit is eenvoudig, maar pragtig gebou en baie mooi opgepas. Wanda het ons baie welkom laat voel, en goed bederf. As jy op soek is na 'n lekker wegbreek vir jou en jou lewensmaat, sal ek dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, pragtig, netjies.

Baie dankie Wanda, jy het ons so welkom laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Chantal, dit was lekker met julle hier op die plaas. Kom kuier gerus weer.

Olive Stone Farm and Cottages
Frederick M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was our first visit and cannot wait to return! The entire stay can be summarised in one word - awesome!

The cottage and entire farm setting are beautiful. The warm welcome by Wanda set this magical experience. The accommodation is faultless with attention to detail, comfort, privacy, and peace. The stunning private plunge pool is very special. And being able to harvest fresh produce from the edible garden was superb. Wanda was incredibly accommodating with personal requests and her warmth and kindness added to our awesome experience. We plan to return, hopefully very soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Liewe Frederick, thank you so much for the kind review. It was wonderful to share the beauty of the farm and peaceful Montagu with you. Thank you for staying with us. See you again soon.

Olive Stone Farm and Cottages
Elzaan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan W
Gesin met tieners

Net fantasties!

'n Heerlike wegbreek saam met my ma en dogters (girls' weekend). Olive Stone Farm & Cottage is net een fantastiese wegbreekplekkie met die heerlikste swembad en Wanda gaan uit haar pad om jou kuier baie spesiaal te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Elzaan, dis was so lekker met julle dames hier. Ek is bly ons kon die skoonheid en stilte van die plaas met julle deel. My geskenk van jou af het 'n spesiale plek gekry in die tuin.

Olive Stone Farm and Cottages
Elsa R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat, uniek.

Ons het so lekker gebly by Olive Stone vir ons huweliksherdenking. Die huisie is fantasties toegerus met alles wat jy nodig het. Die buite eetkamer en plonspoel was beslis 'n hoogtepunt so wel as die buitestort. Ons sal beslis weer gaan en kan dit nie genoeg aanbeveel nie! Plaaslewe in die dorp was nog nooit so lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Thank you very much for your review Elsa! Looking forward to seeing you again in the near future.

Olive Stone Farm and Cottages
Cecilia R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as verwag.

Baie mooi en netjies. Ten volle toegerus met niks tekorte nie. Goeie ligging met mooi uitsig. Privaat en baie ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely wonderful stay - much too short.

This is one of the best self-catering stays we've ever enjoyed. The accommodation is superb, the comfort is outstanding, and the hosts are wonderfully friendly and obliging. We were provided with farm-fresh eggs, vegetables from the garden and olive oil from the farm to use in our cooking. We would love to spend a week here, exploring the surrounding country. Next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met vriende

Dit was besonders lekker en mooi!

Soveel mooi gedagtes wat die huisie en die verblyf net onvergeetlik maak, van groente pluk uit die tuin vir eet, tot stort onder die sterre in die buitelig. Kaggel in die winter was groot bederf. Sal definitief weer 'n draai wil maak by Olive Stone Farm and Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Ag baie dankie vir jou mooi woorde. Kom asseblief weer terug.
Beste Andrew

Olive Stone Farm and Cottages
Lische J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lische J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons wens ons kon langer bly. Die huisie het alles wat ons nodig gehad het en die buite area is pragtig. Dankie Andrew en Elaine. Julle diere is ook so pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adre V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre V
Gesin met tieners

Pragtige omgewing. Rustig. Aandag aan details. Gesofistikeerd maar plaas.

Heerlik gekuier. Wonderlike kaggels in die huisies wat die verblyf in die koue lekker snoesig gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Die huisies is met baie liefde en beplanning gebou. Dit is al die klein goedjies wat saak maak en daar is baie van dit. Dit is 'n moet om daar te slaap as Montagu op jou roete is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Al's was perfek, netjies en skoon! Pragtige plek en wonderlike mense! Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plek, met die beste gasheer!

Ons het vreeslik gekuier, heerlik in die pragtige swembad geswem en Andrew het uit sy pad gegaan om die aand vir ons 'n tafel te dek met pragtige borde en silwer eetware, sodat ons en ons vriende die aand saam kon braai. Daar gaan ek beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Hello Elzaan, thank you for staying with us and bringing Hanna to visit. I enjoyed having you and hope you visit again.
Andrew

Olive Stone Farm and Cottages
Lida V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rejuvenating and the perfect cosy cottage in winter, will definitely be back in summer to enjoy the pool side sunny spots.

Olive Stone Farm and Cottages is tucked away in between the beautiful olive trees in Montagu! The perfect getaway not too far from Cape Town. We loved the cosy fireplace for the cold winter evening and the fresh farm eggs for breakfast, such a gem in Montagu!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izabelle W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Olive Stone het al ons verwagtinge is oortref.

Wat 'n ongelooflike mooi plekke! Ons sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Thanks Izabelle. Hopefully it will be under better circumstances next time and we can be more helpful.

Olive Stone Farm and Cottages
Andre V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location and much much more.

Warm welcoming hosts. Excellent cottage. Amazingly constructed. Extremely comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Was al die land vol - hierdie is die beste ooit! Jacobs-koffie, heuning, vars eiers en melk was 'n lekker bonus! Op die plaas maar loopafstand van puik eetplekke en winkels in dorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolize A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize A
Saam met vriende

Perfekte wegbreek oase in Montagu.

Vreeslike vriendelike welkom, pragtige ruim cottage met private voor tuintjie en heerlike splash pool. So lekker hier gekuier en ontspan, en kan nie wag om terug te gaan nie. Moet nie vertrek voor jy van hulle tuisgemaakte kaas en olyfolie geproe en gekoop het nie! Uit die boeke! Werklike 'n oase in die drop - en kan hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie mooi.

Ons het heerlik gebly in Olive Cottage. Als was skoon en die huisie is pragtig. Meubels mooi geverf. Bed lekker geslaap. Vars eiers en melk. Als wat mens nodig het is daar. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Thank you for the great review. We are glad you enjoyed your stay and hopefully, you will be back so I can meet you. Best regards, Andrew.

Olive Stone Farm and Cottages
Naudica G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naudica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorweldig deur elke stukkie detail.

Ons besoek aan Montagu, met spesifieke verwysing na ons akkommodasie in die Olive Cottage, was uit die boeke! Die plaas is in die middel van die dorp, maar tog ervaar jy 'n wonderlike plaasgevoel. Die berg-uitsig duskant die olyfboorde was pragtig, en om nie eens te praat van die fonteintjie-water wat 'n rustige atmosfeer skep nie. Ek en my man het lekker die ganse, hoenders en beeste gegroet terwyl ons deur die boorde gewandel het op pad na die groentetuin waar ons onsself kon help met vars goedere. Ons huisie was pragtig netjies, en vir my perfek versier met die lieflikste beddegoed en gepaste meubels. Die kaggeltjie was heerlik snoesig en die vars eiers en melk het ons magies gestil in die oggend. Om alles te kroon, het ek my hande ekstra baie gewas met die lekker sepies en roompies wat daar was. Alles was net super mooi en super lekker. So baie dankie aan die vriendelike eienaars en ook die webtuiste. Ons sal beslis terug wees om die buitebraai en plonspoel uit te toets in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Hi Naudica,
I have to write in English to prevent a fight with my phone. We appreciate your kind words and we are pleased you enjoyed your stay. Come again soon and I will show you more about the farm.

Olive Stone Farm and Cottages
John G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable stay we've had in a long time. Owners really went out of their way to provide a great experience.

Really good accommodation, pool , braai, WiFi, generous hosts, well furnished, nice bed and linen, good location, secure, friendly and helpful staff. Well worth a return visit. Would recommend to anyone visiting the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Hi John,
Thanks for the kind words we are glad you enjoyed your stay with us. Please come visit again.

Olive Stone Farm and Cottages
Marleen D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal.

What an exceptional experience. The images doesn't do any justice to how exquisite Olive Stone Farm really is. You are in the centre of the little town, yet feel that you are somewhere out in the middle of nowhere. Everything you need is available in the cottage and the fact that you can help yourself to a little veggie garden, and get fresh milk from the wandering cow means that you don't have to leave this tranquil space at all. The bed is super comfy (which is always a plus) and the fire place makes it so cosy and nostalgic. We regret only staying for one night, but hope to be back real soon and to stay a little longer! Definitely highly recommend this gem in Montagu!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Hi Marleen,
Thanks for staying with us and your very kind words we appreciate your feedback and hope you come and visit us again.

Olive Stone Farm and Cottages
Annelize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful stay in the heart of Montagu.

What was nice is that even though you feel like you are on a remote farm in the middle of nowhere, the shops and all tourist attractions are a walking distance from you. The security and privacy is amazing. The facilities and overall stay was so fantastic, they really look after you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Hello Annelize,
Dankie vir die mooi woorde. Dit was ons plesier Oom ons plek the deel met julle.

Groete Andrew

Olive Stone Farm and Cottages
Arthur E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik fantasties.

Ons was so aangenaam verras dat ons sommer dadelik by die eienaars gehoor het of ons nog 'n ekstra nag kon boek. Sonder twyfel sê hulle ja, maar ons moes na ander eenheid trek. Toe ons die middag terugkom na 'n dag uit, het hulle al ons goed getrek en niks was weg nie. Selfs ons klere gewas sonder kostes en vir ons opgehang. Dit is fantastiese diens. Die cottage is so veilig jy kan met jou deure en vensters oop slaap. En op warm dag is die plonspoel heerlik om in af te koel. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die lekker resensie. Ons hoop julle kom weer.

Beste
Andrew

Olive Stone Farm and Cottages
Marli F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies, smaakvol, gasheer en gasvrou gaan die ekstra myl!

Ons was op soek na 'n rustige wegbreek en was verras met meer as net 'n rustige wegbreek. Stylvol met ekstras wat ons nie verwag het nie. Olive Stone Farm and Cottages is beslis 'n bucket list-item!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Hello Marli. Thanks for such nice words. It was our pleasure to have you. It is our aim to create an environment conducive to relaxation, tranquillity and privacy all with a bit of something different. Please come visit again.
Regards,
Andrew

Olive Stone Farm and Cottages
Hugo G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en luuks maar tog "rustic"!

Was een van die lekkerste wegbreke wat ons in 'n lang tyd gehad het. Werklik geweldig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ongelooflike verblyf en atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming and peaceful.

Charming cottage, peaceful location, wish we had stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maré O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur, luuksheid en ekstra moeite.

Ongelooflike bestemming. Alles is daar wat mens nodig het vir 'n wegbreek uit die stad. Egter ook baie ekstras soos plaaseiers, vars koeimelk en toegang tot kruie en groentetuin. Ook daagliks hout vir kaggel en braai. Well done Elaine. Ons sal terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay. We loved it!

Fantastic stay. My wife and I really enjoyed the tranquil yet central location. We loved the cottage architecture. It was clean and safe and the owners were always around for a chat. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Moet-besoek!

Moenie die fout maak om net een aand hier oor te slaap nie! Andrew en Elaine het iets wonderliks hier geskep. 'n Mens sal 'n week hier kan bly en behoorlik uitrus. Letterlik een van die beste plekke wat ons al by oorgebly het. Die kothuise is tussen honderde olyfbome, die stort buite is tussen die olyfbome, jy kan in 'n dam swem wat rivierwater pomp en jy eet vars slaai uit hul eie groente tuin uit. Die volgende oggend verskaf Andrew vars eiers van die hoenders op die plaas. Baie mooier as op die foto's. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Ek skryf in Engels want ek sukkel in Afrikaans. Thanks so much for the wonderful review we both appreciate your comments a lot. It helps build our little business but more importantly, it makes us very happy when other people enjoy our little piece of heaven. Regards, Andrew.

Olive Stone Farm and Cottages
Madelein M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, ons het so lekker gebly!

Ons het ons tydjie by Olive Stone Farm vreeslik geniet. Die huisie is baie mooi, prakties uitgelê, goed toegerus, netjies en skoon. Andrew en Elaine het ons dadelik laat tuis voel met hulle gasvryheid. Daar was vars plaasmelk en plaaseiers in die yskas vir ons om te gebruik. Ons kon ook slaai in hulle groentetuin gaan pluk. Jy voel glad nie of jy in die dorp is nie, die koei en skape het gereeld in die veld voor ons huisie gewei. Ons het die buitestort en 'splash pool' geniet om af te koel in die hitte. As jy Montagu toe gaan, moet jy hier bly. Jy sal nie spyt wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J
Besigheidsreis

Alles wat mens kon verwag en nog soveel meer. Perfek!

Besonders mooi. Elegant. Baie prakties uitgelê. Silwerskoon. Warm verwelkoming. Olive Stone is 'n 'blueprint' vir ander gasteplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skakel af van die wêreld.

Ons was baie verras met die plekkie se uitleg, als is daar wat 'n mens nodig het. Ons het baie gehou van die 'attention to detail" en het baie spesiaal gevoel toe daar vars plaasmelk en eiers was (my terug laat verlang na die platteland as kind). Die buitelig-stort was hemels, veral om laat-aand te stort onder die sterre. Plekkie is baie sentraal geleë, jy is in die dorp, maar ook nie in die dorp nie. Baie velig gevoel en die plekkie is ook privaat. Sal beslis weer vir hulle besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Hi Dawie
Shoo dankie vir die lekka "review" en baie dankie dat julle by one kom bly het. Ones vardeer dit. Jammer vir Afrikaans wat so sleg is maar ek en my IPad suckel.
Beste Andrew.

Olive Stone Farm and Cottages
Soney M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Die plekkie is netjies toegerus met alles en nog meer wat jy kan benodig. Dis ideal vir 'n wegbreek en ontspan. Daar is groentetuin waarin jy jouself met blare, tamatie ens. kan gaan help. Die vrylopende hoenders sorg vir vars eiers, daar is self 'n melkkoei (ons het haar sommer Daisy gedoop) wat vir vars plaasmelk in die yskas sorg. Kon nie vir 'n beter plek gevra het om te gaan afskakel en ontspan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Stone Farm and Cottages se terugvoer

Dear Soney,

Sorry about the English but my iPad keeps on changing my Afrikaans words. Thank you so much for your review. I am so happy you got to have a relaxed time during your visit. The cow's name is, in fact, Daisy so you were absolutely right with your name choice.

Have a good week.

Kind regards,
Elaine

Olive Stone Farm and Cottages
Vanaf
R2 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169f131655e01fea021939b9b747038f5550a73daedb18c25b6a24b8cd8be12dc1b04f7e040285c27ea7752147c5110cc027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 920 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Church Street Olive Stone Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791098401563 20.120303090662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem