4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Cilliers Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Olive Tree is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Worcester wat aan die eienaar se huis grens maar sy eie privaat ingang het. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, braaipan, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek en 'n binnebraai. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby die Mountain Mill Mall, die middedorp en die Worcester MediClinic geleë. Ander besienswaardighede in die area sluit die Worcester Gholfklub, Fairy Glen Privaat Wildreservaat en die Karoo Botaniese Tuin in. Goudini Spa is sowat 15 km van die eenheid af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Cilliers Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Tree het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Cilliers Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang