- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oliver's Bed and Breakfast is in Mtunzini, 'n kusdorpie aan die KwaZulu-Natalse kus, sowat 140 km noord van Durban geleë. Die span hier by Oliver's staan gereed om gaste met ope arms te verwelkom sodat jy jou spoedig hier kan inburger en net die verblyf kan geniet.
Daar is 7 kamers en selfsorg-woonstelle wat gerieflik ingerig is vir jou en jou gesin. Al die kamers is lekker lig, modern en lugtig, met en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en TV's met sekere DStv-kanale.
Sommige eenhede het privaat balkonne met lieflike uitsigte. Gaste kan heerlik in hul kamers of langs die swembad ontspan. Ander geriewe by die gastehuis sluit 'n wasgoeddiens en gratis parkeerplek in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oliver's Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal