Olives by Agnes
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Agnes Avenue, Hartbeespoort, 0261, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Olives by Agnes is 'n rustige meenthuis by die dam, perfek vir 'n naweekwegbreek of afstandwerk in Hartbeespoort, met slaapplek vir 6 gaste.
Die meenthuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met 'n bad, toilet en wasbak, terwyl die derde badkamer 'n stort, toilet en wasbak het.
Die oopplan-leefarea lei na 'n eetarea en kombuis met 'n stoof, oond, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n braai-area buite.
Gaste kan visvang en kanovaart in die area geniet, en stoorplek is beskikbaar vir gaste se bote.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Mmaphuthi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 22 Agnes Avenue, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Agnes Avenue, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang