Beskrywing
Dié losstaande kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. In die leefarea is 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n vrystaande bad, 'n stort, 'n dubbelwasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area wat 'n eikehouttafel met bankies het wat 'n uitsig oor die eindelose grasvelde bied. Braaigeriewe met 'n vuurput is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die pad na die kothuis is 'n teerpad. As gaste vooraf bestellings by Checkers of Woolworths wil doen kan hulle die eienaar kontak en dan reël dat kos/ander items veilig in die kothuis gebêre word.
Die warmbad is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar gaste moet vooraf daaroor navraag doen. Dit beloop teen R300 ekstra.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang