4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Olyf Accommodation is geleë op 'n kleinhoewe in die noordelike dele van Bloemfontein. Dit is slegs 5 km vanaf die naaste winkelsentrum en 3 km vanaf die naaste hospitaal.
Hierdie vrystaande kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. In die leefarea is 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n vrystaande bad, 'n stort, 'n dubbelwasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook onbeperkte WiFi en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Die leefarea maak oop na 'n lieflike patio-area met 'n eikehouttafel met bankies wat uitkyk oor die eindelose grasvelde. Braaigeriewe met 'n vuurput is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Olyf Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang