+56
Olyf Takkie 2
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

n Netjiese, stylvolle oornageenheid met ’n gemaklike dubbelbed. Die eenheid beskik oor ’n klein kombuisarea met ketel en yskas, ’n sit-/eethoekie, lugversorging en plafonwaaier. Ideaal vir ’n rustige, gerieflike verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Badkamer
Badhanddoeke
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Plafon
Vermaak
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olyf Takkie
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is 'n dubbelslaapbank wat ekstra akkommodasie vir groter gesinne kan bied. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, braaigeriewe en 'n rooster, en die nodige braaitoerusting is ook beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en alle nodige eetgerei. Daar is ook 'n tafel en stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Badkamer
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
TV
Toeganklikheid
Inrolstort
‘n Stort sonder trappe, geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme.
Badkamer sonder trappe
‘n Badkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Slaapkamer sonder trappe
‘n Slaapkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Prys sluit in

Verblyf, koffie, tee, suiker, melk, beskuit en gratis WiFi.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 233 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang