Omdraai Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Omdraai Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Quellerina, Randburg. Die eiendom is 1 km vanaf winkels, restaurante en ander mediese geriewe in die area.
Die kothuis is in ’n rustige tuin en is ideaal vir 2 of 3 gaste. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het ’n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en ketel.
Die aangrensende oopplan-sitarea het ’n rusbank wat uitgetrek kan word om 'n dubbelbed te maak. Daar is gratis optiesevesel-internet. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die steil oprit kan problematies wees.
Let asb. dat daar trappe is wat na die kothuis lei en die oprit is steil.
Slaapplek
’n Bespreking by Omdraai Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
- Gaste dink Omdraai Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom