Beskrywing
Die kamer het 'n privaat ingang van die dek af, 'n koningingrootte-bed, TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer deel 'n badkamer met die Dubbelkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 12 toe nie.
Rook is verbode binne.
Geen buitebesoekers word gehuisves nie.
Geen harde musiek word gespeel nie.
Veilige parkering binne is beskikbaar, afhangende van beskikbaarheid. Veilige parkering langs die pad is ook beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n privaat ingang vanaf die dek, 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n sitarea. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 12 toe nie.
Rook is verbode binne.
Geen buitebesoekers word gehuisves nie.
Geen harde musiek word gespeel nie.
Veilige parkering binne is beskikbaar, afhangende van beskikbaarheid. Veilige parkering langs die pad is ook beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe Suite het 'n privaat ingang van die dek af. Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort, asook aantrekkamer. Die badkamer en aantrekkamer het ondervloerse verhitting. Die suite het 'n sitarea wat na die dek lei. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 12 toe nie.
Rook is verbode binne.
Geen buitebesoekers word gehuisves nie.
Geen harde musiek word gespeel nie.
Veilige parkering binne is beskikbaar, afhangende van beskikbaarheid. Veilige parkering langs die pad is ook beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n privaat ingang van die dek af, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien en 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n sitkamer wat na 'n privaat tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 12 toe nie.
Rook is verbode binne.
Geen buitebesoekers word gehuisves nie.
Geen harde musiek word gespeel nie.
Veilige parkering binne is beskikbaar, afhangende van beskikbaarheid. Veilige parkering langs die pad is ook beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Pinewood Road, Newlands, 7725, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang