On the Beach
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 26 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ilze S - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ilze S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was luuks en 'n groot bederf.
Die kamer se dekor was pragtig en die badkamer goed toegerus. Uitsig pragtig en die ontbyt heerlik. Ons sal vir seker weer daar wil gaan ontspan.
Sarel S - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sarel S
Enkelreisiger
Great.
See stars.
Petra V - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Petra V
Gesin met klein kinders
Lekker.
Skoon, netjies en beste uitsig oor see!
Marita M - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marita M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die gastehuis is regtig pragtig.
Ons het baie lekker gebly by On the Beach. Die gastehuis is op die see en dit is 'n baie lekker stil strand. Die ontbyt was baie lekker en die kamers baie netjies.
Amanda L - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amanda L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Sewe dae vakansie in Penthouse Suite
Pragtig gemeubileerde gastehuis met baie mooi uitsig. Diens van dames was baie onprofessioneel veral tydens aankoms en verblyf. Dit is nie wat ons verwag het vir 'n 4-ster gastehuis nie. Tshepo was egter baie vriendelik en hulpvaardig. Jammer dat slegs nagemaakte/goedkoop koffie vir gebruik in die Nespresso masjien was - onsmaaklik indien gewoond aan Nespresso koffie. Die verblyf was baie duur en dit lyk of die gastehuis eerder probeer geld spaar. Jammer ook dat geen kragopwekker beskikbaar is vir 'n 4-ster gastehuis in tye van beurtkrag nie. ...
Sien meer
Christo P - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christo P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi geleë, met lekker ontbyt soggens.
Baie mooi en netjiese verblyf. Op strand geleë vir lekker oggend en middag staptogte. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.
Mariette D - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mariette D
Wonderlik!
Sal beslis On the Beach aanbeveel!
Maryke Z - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maryke Z
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wow!
Baie netjies. Vriendelik.
Marilyn K - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marilyn K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Great location on beach.
Nice accommodation right on beach, nice breakfast with a great view of surfers.
Lisa M - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lisa M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Asemrowend mooi.
On the Beach is regtig prentjiemooi! Met aankoms is ons vriendelik ontvang, ons is rondgewys en gesê hoe als werk! Ons kamer was perfek! Dit is BAIE mooi versier en modern en het 'n fantastiese see-uitsig vanuit die kamer! Die honesty bar is baie oulik! Die gastehuis is in die perfekte area geleë! Die gastehuis se ontbyt was uit die boonste rakke. Ek sal enige iemand aanraai om hier te gaan oorbly! Dis goeie waarde vir geld! Die plek het ons harte gesteel, hoop om sommer binnekort weer soontoe te gaan!
Dudley V - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dudley V
Besigheidsreis
Ongelooflik lekker.
Baie goeie waarde vir geld. Puik diens en pragtige uitsig.
Anneline V - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anneline V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Luuksheid by die see.
Ons het gebly in die Executive nr 9 en sal beslis weer terug wees. Luuksheid by die see en 'n selfhelpkroeg en uitsig soos min.
Sharlene O - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sharlene O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut heerlik met die see op jou stoep en in jou ore!
Wonderlike gastehuis. Was gelukkig om yskassie in kamer te kry danksy Bronwyn se hulp. Heerlike ontbyt. Maar geen handsepie in badkamer nie. Stort onder by vloer kan skoner wees.
Rhelda se Terugvoer
Dankie dat Mevrou die tyd geneem het om vir ons te skryf en die terugvoering.
Dankie dat Mevrou my bewus gemaak het van die bogenoemde punte, ek sal verseker om daar na op te let en die foute te herstel.
Dit was wonderlik om Mevrou hulle se gasvrou te wees hier by die gastehuis en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Bronwyn
On the Beach
Marle H - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marle H
Saam met vriende
Baie lekker.
Behalwe vir die toilet wat nie lekker gewerk het nie was dit baie lekker om daar te bly. Die diens was ongelooflik en vriendelik.
Denise R - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Denise R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was 'n wonderlike ervaring en die strand het die mooiste skulpe.
Die personeel was baie behulpsaam en altyd reg om te help met wat jy ook al nodig het of net advies te gee.
Herklaas K - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Herklaas K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uiters beknop. Badkamer is onprakties.
Die hele plek is beknop. Die badkamer is heeltemal onder water as mens klaar gestort is. Die wasbak is heeltemal onprakties. Die trappe na die boonste vloer is baie smal en dit is baie moeilik om in te beweeg met tasse ... ook gevaarlik steil.
Pieter S - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pieter S
Gesin met tieners
Lieflik teen die see en puik diens!
Ons het dit werklik geniet om te kon vakansie hou in hierdie netjiese plek en die personeel het als stiptelik in orde gehou sonder om inbreek te maak op ons doen en late. Ligging, toestand en diens onverbeterlik.
Gert V - Oct 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gert V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie goeie ervaring.
Van die ontvangs af, ons kamer wat opgegradeer is, was dit baie goed, eintlik uitstekend. Die fasiliteite en ligging is uitstekend. Ongelukkig was ons ontbyt onbevredigend. Ons het geposjeerde eiers bestel en was na 15 min ingelig daar is probleem met eiers. Na nog 15 min en steeds geen eiers nie (net 1 ander tafel van 2 mense by ontbyt) moes ons ongelukkig sonder ontbyt vertrek om betyds vir ons vlug te wees. Ons het 30 min gewag sonder om eiers bedien te word.
Busi M - Dec 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Busi M
Gesin met klein kinders
We had a very comfortable and pleasant stay - the staff were especially accommodating to our young children.
On the beach accommodated us very well during our stay. Breakfast was excellent, the views to the beach were breathtaking. It is literally on the beach which made it convenient for us with young children. They are well equipped for private braais for guests, which was a huge help for us.
Hantie F - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hantie F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alles was perfek. Dink ons kamer kon doen met nuwe matrasse.
Dit was veilig, smaakvol gemeubileer en die personeel was goed opgelei en vriendelik. Die kamer was skoon en het 'n wonderlike see-aansig. Sal dit beslis aanbeveel.
Kevin V - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kevin V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekke!
Sien die sterre hieronder.
Lenie M - Jan 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lenie M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was very nice.
Ons het n heerlike verblyf gehad,ons sal dir nooit vergeet nie en die heerlike ontbyte. En die lifelike see uisig ongelooflik. Baie dankie. Lenie
Marieta W - Feb 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marieta W
Besigheidsreis
Absolute stunner!
I would return here tomorrow if I could! The name is not a lie - it is literally on the beach!
Martie G - Feb 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martie G
Amazing!!
We had a great time at this beautiful accommodation.
Charmaine H - Jan 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charmaine H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beautiful - just a bit noisy
Beautiful view and rooms. Wonderful service and breakfast. Just noisy with lots of foot traffic going past our room.
Johan S - Aug 2012
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Awesome
Awesome, friendly and definitely a place to go back to! Will recommend to everybody!
Gaste wat na On The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |