LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On The Rocks | LekkeSlaap
+31

On The Rocks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snoekstraat 401, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

On The Rocks is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Oesterbaai in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte weg van die stad se geraas af.

Dié huis het 4 slaapkamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Die kamers is volledig gemeubileer. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, genoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware, en ander toebehore.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Daar is 'n groot tafel, stoele en 'n ingeboude braai in die eetkamer. Gaste kan die see-uitsig vanuit elke kamer in die huis geniet en die sitkamer het 'n skuifdeur wat na die groot onderdakstoep lei.

Parkeerplek vir 2 motors is beskikbaar en On The Rocks is binne stapafstand van die rotspoele af en net 7 km van die ongerepte strande af waar fynbos, verskeie voëlspesies en elke nou en dan 'n bokkie jou mag verras.

Die perseel is omring deur melkplase en is net 25 km van Humansdorp en 23 km op 'n gruispad van St Francisbaai af.

Slaapplek

’n Bespreking by On The Rocks sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Snoekstraat 401, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snoekstraat 401, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhODgyOTcyLTE4MzQtNGZmMy1hNGY3LTdjYzQzN2Q3YzRhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 800  per nag (plek vir 8) 401 Snoek Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.174768 24.661489
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!