+37
Selfsorg in Port Edward

The Estuary, Once Upon a Tide

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Estuary Country Estate, Port Edward, Durban, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Estuary, Once Upon a Tide is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla op die Estuary Country Estate in Port Edward, Durban. Dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na rustige verblyf.

Die ruim en luukse villa beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, linne en badhanddoeke. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bidet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die villa het lugversorging.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n watertenk en 'n stoep met 'n lieflike see-uitsig. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi word voorsien.

Daar is ook 'n deli op die perseel en die kompleks het voltydse sekuriteit. Die hotel op die perseel het 'n swembad wat gaste mag gebruik. Al wat van gaste verwag word is om die hotel te ondersteun deur kos en drankies te bestel wanneer die swembad gebruik word. Die landgoed bied direkte toegang tot die Port Edward-strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Estuary Country Estate, Port Edward, Durban, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Estuary, Once Upon a Tide het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Estuary Country Estate, Port Edward, Durban, 4295, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c1b039039385bd0d64db1cbd5ae657207495a57430155430374104b5bafd0526d7fafce00c627a810e8cf212f54c7be23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Estuary Country Estate Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.039460355861 30.221826188361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang