Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ondini Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Drak Gardens-pad, Drakensberge, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Ondini Cottage is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis diep in die Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na verblyf ver van die gedruis van die stad aangesien die huis in 'n stil en rustige omgewing is.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is nog 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 4 slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n Aga-stoof, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gaste lekker boek kan lees. Daar is ook 'n eetarea waar gaste maaltye saam kan nuttig.

Die huis het ook 'n kuierarea met 'n kaggel, pooltafel en veerpyltjiebord. Buite is daar 'n groot groen tuin vir kinders om in te speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis het 'n sonpaneelstelsel vir gebruik tydens beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Ondini Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Debra-Lee Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 29

Jaar gelys 8

Ligging

  • Langs Drak Gardens-pad, Drakensberge, 3350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Drak Gardens-pad, Drakensberge, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a52d9e1e489c928146b7b96d4a424ee50851e90c7a361a148d04d1378bb8e6471f3a3aaa27dc5f74d46612fcac29d9a54d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense Off Drak Gardens Road Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.753042 29.253211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem