One on Albatros
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Albatros Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
One on Albatros is 'n woonstel in St Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap. Die huis is binne stapafstand van ongerepte strande en welige natuurreservate geleë.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer in wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank, TV en kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en lugbraaier asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan buite op die sonstoele ontspan en die braaigeriewe geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Albatros Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Albatros Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang