LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Onrus

Onrus Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize V
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Fantasties! Onrus Haven was die gepaste keuse vir ons besoek aan Hermanus. Die akkommodasie is netjies, modern en wel geleë met geen tekortkomings. Tannie Delene het ons warm ontvang en ons tyd by Onrus Haven 'n plesier gemaak. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak op 'n volgende besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Londiwe H
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Wonderful. Wonderful stay. The place is clean, cozy and smells good and is close to all the places you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

We loved Onrus Haven and the town of Onrus. This will definitely be our regular. Beautiful mountain view, lovely garden, clean accommodation, beautiful decor and comfortable bed with lots of comfy pillows. Peaceful and quiet, perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Goeie area, naby Hermanus, lekker om te stap in die oggende. Baie lekker, die kamer was baie netjies, en die tuin was ook baie mooi, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan C
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Lovely visit. Safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demarlene K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Gerieflik, skoon, ruim en het alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker! Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerzé S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lieflik. Baie netjiese, skoon, oulike plekkie! Ons het so lekker gebly en kan nie wag om terug te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amorie T
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Will definitely be back! It was so peaceful, clean, and everything I wanted!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keenan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

My stay at Onrus Haven was amazing. Would definitely recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goeie waarde vir geld. Die ideale klein dorpie vir 'n ontspanne, rustige wegbreek. Wooneenheid is baie netjies en privaat; veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tubby Swingler Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9c18905bf3c3db5bd94996abfb57ae26d71ba65be3ae94a3fec612f27195a29561a67666b2db709dbafb2682d0a336ce48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 20 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408911339524 19.17790582527