+22

Onrus Mountain Escape

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Owl Rock Road, Chanteclaire Estate, Onrus River, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Onrus Mountain Escape is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë op die berghelling in Onrusrivier. Die huis spog met skilderagtige uitsigte oor die dorp, berge en die see, en dit is ongeveer 3 km vanaf Onrusstrand en 7 km vanaf sentraal Hermanus geleë, wat 'n verskeidenheid gewilde walviskykplekke bied om te besoek.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n buitestort. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die hoof en suite-badkamer is toegerus met beide 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan 'n maaltyd by die etenstafel geniet of ontspan op een van die gemaklike rusbanke in die sitkamer. Vir gaste-vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat die TV en WiFi sal laat loop in geval van kragonderbrekings.

Daarbenewens het hierdie huis 'n oordekte patio met 'n binnenshuise kaggel en sitplek, ideaal vir ontspanning. Buite kan gaste 'n houtvuur-warmbad en vuurput geniet, omring deur die see, berge en wynplase.

Gaste kan die verskeie natuurreservate besoek, die wandel-, stap- en fietsroetes verken, 'n rondte gholf speel by Hermanus Gholfklub, of wynproe in die Hemel en Aarde-wynroete.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nathashia D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek by rustige huis! Dit was 'n heerlike wegbreek! Baie netjies en praktiese huis. Die ligging is baie goed en baie mooi views!
Okt 2025
Fransien B
5.0
Fantastiese verjaarsdag naweek. Dit was 'n onvergeetlike verjaarsdag naweek. Die huis is so goed toegerus en baie veilig en privaat. My honde kinders ...
Sien meer
Okt 2025
Evelyn R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and absolutely stunning. Relaxing and very gorgeous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jani S
Saam met vriende
5.0
Perfek. Amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Johann B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsigte en baie rustig. Lieflike huis met pragtige uitsigte. Dit is baie rustig. Ons het 'n heerlike tyd gehad.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Owl Rock Road, Chanteclaire Estate, Onrus River, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Mountain Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Owl Rock Road, Chanteclaire Estate, Onrus River, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fee5046b08997dc772adf438a897376fd5e8f40e6cd03de92a88f492a46dcd11d7cdc5b97af7a2dc9424d0f56b045e5d1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 6 Owl Rock Road Chanteclaire Estate 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4037312 19.1768791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang