Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Boshuisie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ons Boshuisie, ’n privaat boskamp wat oor 110 hektaar strek, is sowat 28 km buite Swartruggens in Noordwes geleë. Dit bied een selfsorg-boshut, wat ideaal vir ’n gesin of ’n groepie vriende is. Dié privaat hut is in ’n vallei aan die voet van Klein Tafelkop tussen groot rotse, inheemse bosse en bome weggesteek.

Die hut bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Die hut het 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n sitkamer en eetarea. Gaste kan op gas kosmaak of braai en al die basiese geriewe is in die kombuis beskikbaar. 'n Gasyskas en -geiser is beskikbaar.

Die hut werk met sonkrag en dit werk vir selfoonlaaiers. Daar is 'n boma met braaigeriewe buite en die hut het ook 'n stoep.

Goeie 3G-sein is beskikbaar. Die paaie is meer gepas vir voertuie met hoë grondvryhoogte, maar alternatiewe vervoer kan vir gaste van en na die boslodge gereël word.

Gaste kan lang wandelings geniet, die sonsondergang en sonopkoms in die hartjie van die bos kyk. Die kanse is goed dat gaste een van vier spesies bokke en ander wild kan sien. Avonturiers kan rotsklim en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Boshuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Ons Boshuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R53, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Ons Boshuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMzMyNDdhLWYxM2QtNGY0My05Mzk3LTQwYzQxOGYyMDI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 R53 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.841979287661 26.614127755165