Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Kasteel

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Onse Kasteel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Blue K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blue K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worthy every penny. It was amazingly peaceful.

Great location, pleasant and clean rooms. But the thing that makes this such a good place to stay is the quietness, even though the owners reside there. Luckily, we had the whole place to ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you, Blue.
Hope to see you again.
Annatjie

Onse Kasteel
Warren W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Saam met vriende

Spacious and comfortable.

Perfect for our gravel biking weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you, Warren. Hope to see you again.
Annatjie

Onse Kasteel
Capie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Capie J
Besigheidsreis

Baie rustig en vreedsaam en bekostigbaar.

Baie lekker gebly. Dis skoon en netjies en lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie dat jy ons gekies het. Hoop ons sien jou weer.

Onse Kasteel
Francois J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Beslis die geld werd om by Onse Kasteel verblyf te reël. Kan nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie, Francois. Hoop ons sien jou weer.

Onse Kasteel
Carin E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en rustige verblyf!

Pragtige plekkie. Lekker ruim kamer met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs gehad en het dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie, Carin.
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Hoop ons sien weer.
Annatjie

Onse Kasteel
Dawie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Saam met vriende

Baie oulik.

Baie oulike plekkie met baie aangename eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Groete . Annatjie

Onse Kasteel
Therese T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Therese T
Saam met vriende

Goeie verblyf.

Ja, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Groot plesier.
Annatjie

Onse Kasteel
Trienkie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienkie P
Saam met vriende

Rustige omgewing, en lekker gerus.

Ons het heerlik gebly, alles was netjies en skoon, sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Trienkie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Onse Kasteel
Karen T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Will visit again.

Friendly and helpful service on arrival. The room is spacious, with good attention to detail. It is centrally located within walking distance of all amenities and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you Karen. Please come again

Onse Kasteel
Mike S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We just stayed over for the weekend, a place to rest up, very pleasant stay clean and tidy.

We had a leak in the bathroom that was sorted out by the owner by moving us to another room which was much appreciated, the units could do with a TV. Also, you could make out everything that was going on in the unit that was next door to ours which was a bit unpleasant. Otherwise, it was adequate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you for the rating Mike.
Sorry but we do not have TVs in the rooms.
Annatjie

Onse Kasteel
Strauss S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en gasvrou.

Rus vir jou siel. Pragtige plek en baie goed geleë om die omgewing te ervaar. Annetjie is 'n baie aangename gasvrou en ons verblyf net nog beter gemaak. Fantastiese gasvryheid en karaktervolle gastehuis. Ons tydjie was perfek. Annetjie laat mens tuis voel en die gastehuis is stylvol en karaktervol. Dis in Riebeek-Kasteel en het nog steeds 'n baie rustige gevoel. Annetjie gaan uit haar pad om mens gemaklik te maak en welkom te laat voel. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Sjoe dankie Stauss. Ek voel sommer oorweldig. Kom gerus weer
Annatjie

Onse Kasteel
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Baie goed, vriendelik, gasvry, hoogs aan te beveel.

Baie vriendelik, gasvry, hoogs aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Johan.
Groot plesier.
Annatjie

Onse Kasteel
Willie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P
Saam met vriende

Goedkoop, skoon en netjiese, asook vriendelike verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Willie. Hoop ons dien julle weer.

Onse Kasteel
Revona H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Revona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en diens van kamer uitstekend.

TV in kamer sal welkom wees. Ongelukkig kom geluide van hoofhuis duidelik deur tot in die kamer. Het op eerste nag slaap versteur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Revona, baie jammer dat jy nie gelukkig was nie. Ek sal let op jou klagte en seker maak dit gebeur nie weer nie.
Jammer jy het nie direk by my gekla nie.
Mooi bly
Annatjie

Onse Kasteel
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Alhoewel dit net een aand was, sal ek beslis weer daar bly. Baie lekker, beslis. Dankie.

Was baie stil en aangenaam, sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Andre. Waardeer jou gradering.

Onse Kasteel
Mariska F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby alles geleë.

Ons gasvrou was gaaf genoeg om ons voor normale inkloktyd te ontvang. Die kamer is baie ruim en netjies. Ons het Vrydagmiddag ons voertuig parkeer en het die res van die naweek die dorp te voet verken aangesien Onse Kasteel regtig stapafstand van alles geleë is, insluitend restaurante. Sal beslis weer by Onse Kasteel oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Mariska. Julle was sulke vriendelike gaste. Kom gerus weer.

Onse Kasteel
Eric B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Enkelreisiger

Friendly, welcoming.

Friendly, welcoming country hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you Eric. Hope to see you again.

Onse Kasteel
Markus O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus O
Saam met vriende

Baie dankie, baie netjiese skoon akkommodasie.

Ons het baie lekker gekuier en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Markus. Veilige reis verder.

Onse Kasteel
Marlene T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne.

Ons was by 'n troue en die onthaal was net om die draai. Ons was 10:30 in ons kamer. Annetjie het vir ons gewag, sy is n wonderlike gasvrou. Ons sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Marlene. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Mooi bly
Annatjie

Onse Kasteel
Ronel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is baie ruim met 'n lieflike houtdek wat oor die swembad en tuin kyk. Baie rustig en privaat.

Jy het by die kamer alleen gebruik op die agterste stoep wat oor die swembad kyk, wat baie lekker en rustig was. Die badkamer asook kamer is baie ruim en die bed slaap heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Ronel ek is bly julle het dit geniet hier by ons.
Groete
Annatjie

Onse Kasteel
Ilse W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Gesin met tieners

Gerieflik en rustig.

Kamers is ruim en gerieflik. Skoon en netjies. Aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Ilze. Hoop julle het die res van julle tyd in die Kaap geniet.
Annatjie

Onse Kasteel
Rita H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oorgeslaap na 'n troue en die kamers was net perfek en skoon.

Onse Kasteel is baie hoogs aan te beveel in die hartjie van Riebeeck Kasteel! Met 'n pragtige uitsig op die berg! Die kamers is silwerskoon en so gerieflik! Definitief 'n treffer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Rita. Ons probeer ons bes. Veral nou met beurtkrag. Ons is dankbaar dat ons gaste verstaan.
Groete
Annatjie

Onse Kasteel
Mary-jane F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-jane F
Saam met vriende

Excellent.

Good communication. Very helpful with items we left behind!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Gesin met tieners

Vriendelik en gasvry.

Lekker Afrikaanssprekende mense. WiFi is lekker vir kinders en selfs met beurtkrag. Swembad met rustige atmosfeer is baie lekker. Skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Charlene
Ek waardeer jou gradering.
Hoop ons sien julle weer

Onse Kasteel
Simoné R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was met liefde aanvaar by die tannie en haar man. Alles baie mooi verduidelik en het nie eens gevoel soos 'n gastehuis nie, maar meer soos ons eie huisie.

Ons was met liefde aanvaar by die tannie en haar man. Alles baie mooi verduidelik en het nie eens gevoel soos 'n gastehuis nie maar meer soos ons eie huisie. Die huis is op die regte plek geleë. Ons was naby alles en daar was een amazing markie ook gewees en ons was nie ver van ons vriende nie, asook nie die trouvenue "Allesverloren" nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Simoné.
Dit was 'n groot plesier met julle hier
Hoop om julle weer te sien

Onse Kasteel
Corrie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Baie netjies, alles wat mens nodig het.

Annetjie was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was almal baie netjies en skoon en niks het ontbreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie vir terrugvoer Corrie. Ons hoop om julle weer te sien.
Annatjie

Onse Kasteel
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en vriendelike diens.

Dankie, alles was in plek en net beurtkrag het gepla, soos op baie ander plekke. 'n TV sou welkom wees maar die afwesigheid daarvan het nie gepla nie. Ons was heel gemaklik ingerig - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Ja Chris. Die krag kwessie pla maar.
Dankie dat julle van ons plek gebruik gemaak het. Groete
Annatjie

Onse Kasteel
Annemarie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Gesin met klein kinders

Blitsbesoek aan Riebeek.

Dit was nou een van die juwele in die kleine. Baie dankie vir die fantastiese verblyf. Van die bederfies toe ons aankom, die lekker gerieflike ligte wat tydens beurtkrag aanbly. Ons was aangenaam verras en sal beslis volgende keer weer langer kom kuier. Bitter mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Annemarie. Dankie vir jou resensie. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete. Annatjie

Onse Kasteel
Pieter S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Pieter. Altyd welkom.

Onse Kasteel
Babs H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig was!

Ons was vir 'n troue daar, het 3 kamers gehad. Alles silwerskoon. Vriendelik ontvang. Annatjie het spesiaal vir ons 'n warmfles vol kookwater gemaak, aangesien dit loadshedding was. 'n Bo-laken is altyd vir my 'n groot plus! Baie dankie! Sal julle sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Babs.
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Groete aan jou lieflike familie

Onse Kasteel
Sonia J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Een aand oorgeslaap, netjies en skoon dubbelkamer, rustige atmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Sonia.
Mooi bly.
Annatjie

Onse Kasteel
William W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W
Saam met vriende

Wonderful place to stay - definitely keen to come back.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you for the grading William. Much appreciated.
Annatjie

Onse Kasteel
Nicole R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verby netjies, en baie goeie diens.

Toe ons daar aankom, was ons baie vriendelik verwelkom. Die kamer was baie netjies, die personeel was baie vriendelik en die kamer was lekker koel en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Nicole. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Annatjie

Onse Kasteel
Lezaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik hier gebly, baie lekker geslaap en alles was pragtig skoon!

Pragtige uitsig, die kamer was so mooi skoon en ons het heerlik geslaap. Ideaal vir 'n naweek/aand se oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Lizaan. Groete, Annatjie.

Onse Kasteel
Jan S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorgebly vir een aand. Baie nice!

Vriendelike ontvangs. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Jan. Groete, Annatjie.

Onse Kasteel
Marlene C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Besigheidsreis

Baie ingestel op diens. Ons kon redelik laat uitklok wat ons baie gehelp het.

Eienaar was vriendelik en het seker gemaak dat al ons vrae beantwoord is. Mooi uitsig oor dorp vanaf die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Marlene. Hoop ons sien julle weer.

Onse Kasteel
Carla B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely.

Onse kasteel is situated in a quiet residential area in Riebeek-Kasteel. The place was extremely clean and really well maintained. we were welcomed by a lovely friendly lady (housekeeper). I would definitely highly recommend Onse kasteel should anyone be looking to stay in Riebeek-Kasteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you Carla. I am sorry that I wasn't there to meet you, but I left it in good hands. Mary is very friendly and helpful.
Hope to see you again.
Annatjie

Onse Kasteel
Ronel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek was baie mooi en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sommer welkom gevoel met die intrapslag. Sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Ronel. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.

Onse Kasteel
Johan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Goed georganiseerd, netjies en ongekompliseerd.

Alles was goed georganiseer en die verblyf was aangenaam en ongekompliseerd. Dis presies wat 'n mens nodig het wanneer jy basies net iewers wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Johan.
Hoop ons sien jou weer eendag.
Groete
Annatjie

Onse Kasteel
Deon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het en verwag het.

Gerieflik, skoon en stil!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Deon. Kom gerus weer

Onse Kasteel
Andre V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde, netjies en skoon.

Annatjie is gasvry en vriendelik. Die kamers is ruim en netjies en bied alles wat mens nodig het. Geen TV, maar dit word nie regtig gemis nie. Goeie waarde vir geld. Ligging is lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Andre. Ons waardeer jou gradering.
Hoop om jou weer te sien
Annatjie

Onse Kasteel
Anton G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Gesin met klein kinders

Thoroughly enjoyed the stay. Friendly staff.

My family was very impressed and safety was top notch. We enjoyed our stay. Air conditioning helped a lot for comfort. The rooms are spacious and clean. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you Anton. Hope to see you again.

Onse Kasteel
Magda C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf.

Ons kamer was netjies en skoon. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Skuus, Magda.

Ek is jammer ek antwoord nou eers.
Baie dankie vir jou gradering. Hoop ons gaan julle weer eendag sien.

Groete,
Annatjie

Onse Kasteel
Sunette D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette D
Gesin met tieners

Ons het verblyf gesoek vir 'n troue by Groenrivier en ons was aangenaam verras met die kamers.

Die kamers is redelik ruim baie mooi netjies, het als in wat mens nodig het, selfs handdoeke vir die swembad. Die swembad was 'n heerlike lafenis in die hitte van Februarie. Die kamers was toegerus met als mens nodig het, van koffie, melk, tee, ens. yskas, mikrogolf en ketel. Heerlike groot beddens en baie ruim badkamer was plesier om daar aan te trek. Die lugversorging is ook baie groot pluspunt gewees. Dit was so lekker dat die kamers aan buite kant van huis was en dat ons nie nodig gehad het om die eienaars te pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Sunnette. Hoop julle kom weer.

Onse Kasteel
Hennie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, stil omgewing en ruim akkommodasie.

Vriendelike en akkommoderende ontvangs. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Hennie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Onse Kasteel
Clive R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit is secure, spacious and comfortable with basic furnishings and no TV.

My wife and I overnighted on a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you Clive. Hope to see you again.

Onse Kasteel
Adele D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm and welcoming and excellent value for money for a quick stay-over.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie hartlik en verwelkomend en uitstekende waarde vir geld vir 'n goeie oornagstop.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you so much. Hope to see you again in the future.
Annatjie

Onse Kasteel
Magda G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda G
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Pragtige blyplekkie. Vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Magda. Dit was 'n eer om julle te huisves. Kom gerus weer.

Onse Kasteel
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis baie vriendelike verwelkoming, waarde vir geld en lekker saamesyn

Fantastiese plek. Eienaars baie vriendelik. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankkie dat julle van ons gebruik gemaak het. Kom gerus weer.

Onse Kasteel
Alvin R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige skoon en ruim kamer met uitsonderlike gasvryheid.

Annatjie se hartlike gasvryheid het uitgestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie. Ons streef daarna om 'n skoon en rustige diens te lewer.

Onse Kasteel
Linda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently situated and neat and clean.

Conveniently situated so can walk to most places. Adequate size for a couple. Very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you. We try to deliver a good service

Onse Kasteel
Michelle K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Gesin met tieners

Baie gerieflik. Sal definitief weer gaan. Baie dankie!

Een nag oorgeslaap en alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie dankie vir pragtige verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie Michelle. Kom gerus weer. Julle was wonderlike gaste
Mooi bly
Annatjie

Onse Kasteel
Louis V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en alles werk 100%.

Pragtig en mooi tuine. Stil omgewing en tog naby alles soos restaurant ens. Riebeeck Kasteel is 'n pragtige dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Louis. Bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.

Onse Kasteel
Linda M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful. Highly recommended.

Wonderful stay and host was super informative about the events over the weekend. Unit was clean and neat. All in all a lovely stay albeit short!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Linda. Thank you. Hope to see you again in the future.

Onse Kasteel
Gudrun B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun B

Loveliest of hostesses.

The rooms were perfectly clean with sweet little details. The hostess was so friendly, generous and helpful when we needed something, e.g. giving us recommendations or lending us her egg cooker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Hi Gudrun. Thank you. You were lovely guests. Hope you will come again.

Onse Kasteel
Henk N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek in Riebeek-Kasteel

Ons het 'n absolute wonderlike naweektroue in Riebeek-Kasteel bygewoon. Die wooneenheid was pragtig en netjies versorg. Annetjie is 'n baie goeie gasvrou en het ons lekker tuis laat voel. Ek kan Onse Kasteel vir enige besoeker aanbeveel. Dankie vir 'n baie lekker naweek in julle vallei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Henk. Dit was vir my 'n eer om julle te huisves, kom gerus weer.

Onse Kasteel
Andri D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andri D
Saam met vriende

Netjiese kamer en rustige atmosfeer.

Ons het een aand oorgebly vir 'n troue by Allesverloren. Ons het heerlik geslaap. Dit was netjies en skoon en ons is vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Andri. Dankie dat julle ons gekies het. Hoop julle kom weer.

Onse Kasteel
Britton B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britton B
Saam met vriende

Baie lekker.

Was baie mooi skoon en netjies. Baie lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Britton. Jammer ons het nooit ontmoet nie. Solank jy gelukkig is, is alles reg. Groete, Annatjie.

Onse Kasteel
Keith W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with everything.

The accommodation was all that is needed for an overnight stay and we were totally happy with everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you Keith. Hope to see you again.

Onse Kasteel
Flip C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip C
Gesin met tieners

Baie netjiese stylvolle bekostigbare vrede.

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, netjiese en stylvolle verblyf in sekerlik een van die mooiste dorpies in ons land. Die besienswaardighede, mense en heerlike restaurantjies, asook Pulpit Rock se fantasmagoriese wyne maak dit 'n lewensreis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Flip.
Jammer ek antwoord nou eers.
Hoop julle kom weer.

Onse Kasteel
Marius B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Kamers netjies en smaakvol ingerig. Vriendelike en hulpvaardige mense wat ons baie welkom laat voel het en moeite gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Dankie Marius. Mooi week verder

Onse Kasteel
Sarina M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful haven to rest after a long day of travelling.

Crisp sheets, lovely birdsong, kind and friendly hosts. All of this and a warm bath to wash off the dust of travel. We loved staying here and would recommend it to anyone. It is walking distance to the centre of town, but still a peaceful retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Thank you Sarina for the kind words.
Regards,
Annatjie

Onse Kasteel
Marilese V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies!

Ons het baie lekker geslaap en plek was baie skoon en netjies! Vriendelik ontvang! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie, Marilese. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.

Groete,
Annatjie

Onse Kasteel
Stephan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met vriende

Lekker sentraal in dorp en baie billik geprys.

Dit was amper die enigste verblyf wat een nag bied met twee enkelbeddens. Dit is veral gerieflik vir pêlle wat iewers op pad is en net wil oorslaap en nie 'n arm en 'n been wil betaal soos 'n regte toeris nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Baie dankie, Stephan. Ek hoop jul toer was verder baie goed.

Groete,
Annatjie

Onse Kasteel
Tanja D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D
Saam met vriende

Vrede vir die siel.

Heerlike, rustige plekkie om te ontspan. Die bure se kinders het die Sondagoggend vroeg bietjie lawaai, maar niks ernstig nie. Goed ingerig en netjies, perfek vir 'n couple wat vinnig wil wegbreek of wegkruip vir 'n naweek of 'n paar dae. Lekker sentraal geleë ook tussen koffiewinkels en wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Kasteel se terugvoer

Beste Tanja,

Dankie dat julle hier tuisgegaan het.

Ek is jammer oor die kinders wat geraas het. Ongelukkig is dit iets waaraan ek niks kan doen nie.

Groete,
Annatjie

Onse Kasteel
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkastraat 6, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8BMOJqnWGdr02QXNqx77ulE5fWBqzEkgiFLjor8l76F6Jy8zA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 6 Barlinka Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.387016414428 18.89646465582