Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en beskik oor lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorgverblyf nie, maar daar is geriewe om etes warm te maak.
Huisreëls
Die eenhede is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit- en eetgeriewe.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorgverblyf nie, maar daar is geriewe om etes warm te maak.
Huisreëls
Die eenhede is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit- en eetgeriewe.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 3 gaste en beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed, 'n enkelbed en matrasse 2 kinders, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorgverblyf nie, maar daar is geriewe om etes warm te maak.
Huisreëls
Die eenhede is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit- en eetgeriewe.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Barlinka Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang