Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Khaya Lodging and Conferencing

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Onse Khaya Lodging and Conferencing bied moderne, luukse, ruim, gemaklike en bekostigbare verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth).

Verblyf is beskikbaar in 11 eenhede wat elk 'n en suite-badkamer, onderdakstoep en 'n privaat ingang in 'n tuin het. Elke slaapkamer het oorgenoeg plek vir sit en ontspan, asook 'n TV met DStv. Verder is daar sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.

Onse Khaya Shabeen & Cuisine is die lieflike restaurant op die perseel wat oop is van 6:30 tot 18:00 Maandag tot Vrydag, en 6:30 tot 16:30 Saterdag en Sondag. Let wel dat slegs alkohol wat by die restaurant gekoop word op die perseel gedrink mag word.

Onse Khaya Lodging is binne loopafstand van veilige Blouvlagstrande en die warm Indiese Oseaan, waar gaste kan branderplankry, visvang en watersport kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Onse Khaya Lodging and Conferencing
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
  • Gaste dink Onse Khaya Lodging and Conferencing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9NUr6psemHSERC3vwhNgC2ad0ETZ4t33aSTFBecCq6TOfC2F9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 9 Brighton Drive Summerstrand 6010 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.98504 25.66246