LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Onse Rus Guest House | LekkeSlaap
+26

Onse Rus Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Onse Rus Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elizabeth M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing breakaway with such a personal touch.

From the moment of booking Leonard and Neil made the experience amazing! The accommodation is lovely and the gardens beautiful. The personal touch is even evident in the personalised welcome note that is given. This is an absolute gem and a must stay! We are looking forward to going back hopefully not too far in the future!

Elze P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike gastehuis in mooiste omgewing.

Leonard en Neil is perfekte gashere. Die kamers is ruim en smaakvol met alle moontlike geriewe en die klein bederfies wat 'n gastehuis laat uitstyg bo die gemiddelde.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Hi Elze,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om julle ervaring te deel. Julle sal gou moet terug kom!

Groete,
Neil en Leonard

Onse Rus Guest House
Analize T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analize T
Enkelreisiger

Rustig, lafenis in die warm Karoo.

Sien sterre.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you for your kind words.

Leonard and Neil

Onse Rus Guest House
Sophia M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia M
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis en goeie gashere.

Gastehuis sentraal geleë, pragtige grasdak, mooi uitsig van stoep en lieflike swembad.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Hi Sophia,

Dankie vir die game woorde. Ons sign uit daarna om julle weer op ons stoep te sien.

Leonard

Onse Rus Guest House
Yolanda G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die kuier baie geniet - die gashere was vriendelik en gasvry.

Sien sterre.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Hi Yolanda,

Thank you very much for your review, it was our pleasure to share our home with you.

Neil

Onse Rus Guest House
Janneke L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke L
Saam met vriende

Heerlik.

Bitter mooi, perfek geleë.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Hi Janneke,

Baie dankie vir die lifelike woorde. Dit was ons plesier om ons huis met julle te deel.

Leonard

Onse Rus Guest House
Christa P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P
Enkelreisiger

Voel soos huis, tog baie professioneel. Tops met gasvryheid.

Die warm verwelkoming, 'n super skoon en gerieflike kamer, yskoue water en lekker glasie rooiwyn, was die begin van 'n goeie verblyf. Die ontspanne atmosfeer by die swembad het die smaaklike ontbyt nog meer aangenaam gemaak. Baie dankie.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Hi Christa,

It was a delight having you with us and appreciate the wonderful review.

We'd love to welcome you back, very soon.

Neil

Onse Rus Guest House
Theunis D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bogemiddeld aangenaam.

Baie mooi en aangename verblyf.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Hi Theunis,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek hoop ons sien julle vinnig weer by Onse Rus.

Leonard

Onse Rus Guest House
Mandy R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy R
Enkelreisiger

A lovely stay in a comfortable and centrally located guesthouse.

Warm hospitality, beautiful setting, ideally located in the middle of town, secure and comfortable. I loved having breakfast next to the fireplace in the dining room. Beautiful garden setting and lovely, comfortable accommodation. The owner and her staff are so warm and welcoming too, true Karoo hospitality.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us, it was our pleasure to share Onse Rus with you, the staff and I look forward to welcoming you back in the not too distant future.

Onse Rus Guest House
Christa R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou met 'n mooi tuin en heerlike ontbyt.

Die kamer was gemiddeld. Die decor kan verbeter en die bruin bed kombers laat die plek donker lyk, stel wit voor. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you for the review.

Onse Rus Guest House
Edward C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward C
Gesin met tieners

Rustig en na Eskom se krag weer aangegaan het, genotvol.

Die hele dorp se krag was af toe ons daar aankom, wat nogal 'n groot uitdaging was, veral vir ons gasvrou. Aangesien Onse Rus 'n pragtige ou herehuis is, is daar nie groot vensters om lig in die kamers te gooi nie. Gelukkig is daar 'n mooi tuin, swembad en patio om buite te sit. Lisa kan daaraan dink om LED-ligte aan te skaf vir die kamers (die olielamp was 'n bietjie eina) en 'n flitslig om gaste te help om deur die dorp te loop in pikdonker, (maar die sterre was ongelooflik mooi). Die krag het 23.00 aangekom en van toe af was dit net 'n groot plesier. Lisa is 'n baie behulpsame, vriendelike, pragtige gasvrou en die ontbyt was heerlik.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Its gotta be Africa if there is no electricity. Thank you for the review.

Onse Rus Guest House
Monica R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf deur die perfekte gasvrou.

Die kombinasie van rustige elegansie en niks-is-moeite-nie-vriendelikheid was perfek. Ook so sentraal as wat kan kom.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you for taking the time to review Onse Rus, we trust we will meet again.
Regards,
Lisa and staff

Onse Rus Guest House
Lientjie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en baie goed geleë.

Heerlik rustig en baie veilig. Gemaklik geleë. Heerlike afkoeling in die swembad. Baie lekker ontbyt in die rustigheid van die tuin.

Karin S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Vriendelike, gasvrye ontvangs, heerlik gekuier. Ideaal geleë.

Nicky A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike verwelkoming in die hartjie van die Karoo - beter gasvryheid sal jy lank soek.

Verblyf geniet, asook die heerlike ontbyt in die tuin met baie voëls. Uiters sentraal, gerieflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm welcome in the pearl of the Karoo - better hospitality you would go a long way to find.

Enjoyed our stay and the lovely breakfasts out in the garden with many birds visiting. Extremely central, convenient.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riana F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mense is baie vriendelik.

Prince Albert is 'n rustige dorpie met baie vriendelike mense, die dorpie is mooi skoon. Onse Rus sal ek beslis weer boek, vriendelike personeel en behulpsaam.

Peet N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goed en heerlike verblyf.

Malcolm L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en ons het dit geniet.

Baie mooi ou gebou met groot kamers en hoe plafonne. Die kamer was 'n bietjie donker weens die kleine vensters. Geen hangkaste, ons kon ons klere nie uitpak nie. Die ontbyt was baie lekker en mooi bedien. Vriendelike gasvrou en personeel.

Christine D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die gastehuis is baie sentraal geleë, tog rustig en koel, mooi stoep met pragtige bome, heerlike ontbyt.

Dawie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid is absoluut fantasties.

Onse Rus Guest House is 'n pragtige ou gebou wat baie goed in stand gehou word. Baie mooi tuin en swembad. Die kamers is gemaklik ingerig. Die ontbyt is fantasties en die diens baie goed.

Clive W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Enkelreisiger

Simply lovely.

Perfectly situated in a lovely town. Beautifully appointed rooms facing the garden where you cool in the pool on a hot afternoon and then have breakfast in the garden under the trees the next morning. Left on the next leg of my journey wishing I was staying another day.

Johan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Lekker uitgerus.

Baie lekker gekuier en geslaap. Sekere beperkings soos apteek en bankdienste.

Willem A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en goeie diens. Gaan uit haar pad om jou te help.

Lisa is 'n baie vriendelike en gawe persoon. Sy het regtig uit haar pad gegaan om vir ons eetplekke ens. te bespreek. Sal haar definitief baie sterk aanbeveel. Dankie Lisa, ons het heerlik gekuier. Jy is 'n ster!

Onse Rus Guest House's terugvoer

That is so wonderful, thank you for such a glowing review. I do hope that you will return to celebrate another birthday with us. Wishing you all the best. Lisa.

Onse Rus Guest House
Hans G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvrou. professioneel, liewe mens.

Mooi plek, mooi museum, jammer dis so droog.

Irma B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B

Onse Rus bied goeie, netjiese verblyf onder die baie bekwame toesig van Lisa en haar behulpsame personeel.

Lisa was 'n skitterende gasvrou en het baie waarde toegevoeg tot ons verblyf. Drie kamers was baie goed toegerus, ruim en gerieflik. Die vierde kamer was baie meer basies en die badkamer nie heeltemal op standaard nie. Daar behoort 'n tarief verskil te wees tussen die ander drie en hierdie kamer. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik en altyd beskikbaar. Groot sorg word gegee aan die netheid van die gastehuis. Sal beslis die gastehuis aanbeveel vir toeriste.

Hannes M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Enkelreisiger

'n Verassende verandering van Swartberg Lodge Hotel.

Baie meer huislik en kliëntediens baie beter as Swartberg Hotel! Kamer ruim en koel en baie veilig! Lisa 'n gasvrou duisend!

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you for being with us at Onse Rus, we look forward to welcoming you back in the not too distant future.

Onse Rus Guest House
Willie E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, gerieflik en sentraal.

Dit was 'n plesier om hier te kon oornag. Dis pragtig en skoon met fantastiese ontbyt onder die bome wat wemel van die voëls, langs die swembad, persoonlik deur die eienaar bedien. Ons het dit baie geniet!

Ian G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly. Helpful. Great eggs.

See the stars.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank yo so much for you review and we look forward to being able to serve you another great egg in the not too distant future thank you for choosing Onse Rus wishing you all a magic 2017.

Onse Rus Guest House
Denise V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Gesin met tieners

Rus by Onse Rus.

Onder die bome in 'n pragtige tuin kon ons heerlik rus. Goeie ligging. Wonderlike ontbyt. Ruim kamers. Lisa is hartlik en gasvry. Sy het uit haar pad gegaan om ons tyd so lekker as moontlik te maak.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you so much for the review, it was our pleasure to look after you. Wishing you and the family a happy Christmas and may 2017 hold all the possibilities. Look forward to welcoming you back to Onse Rus and Prins Albert.

Onse Rus Guest House
Anna-marie J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend.

Baie netjies. Lisa is gasvry en baie vriendelik. Heerlike kamer.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Baie dankie xx hope I spelt that all correctly

Onse Rus Guest House
Joe D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe D
Enkelreisiger

Heerlike plek en baie mooi!

Baie goed geleë, baie mooi en puik diens.

Cornelius E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius E
Saam met vriende

Wonderlike dorp met baie uitstekende verblyf!

Sien die sterre.

Graham R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid, baie goed geleë, ruim akkommodasie, maar shabby interieur.

Ons was die enigste gaste so ons het die snoesige woonkamer en die kaggel (en die vriendelike kat!) vir onsself gehad. Die mense het uit hul pad gegaan om ons navrae te beantwoord en hulle het ons baie tuis laat voel. Niks was te veel moeite vir hulle nie. Die gastehuis is net 'n paar meter van die teater af in die hoofstraat, maar die kamers was lekker privaat. Die kamer was ruim en warm, maar die meubels was armsalig, die kamer moet oorgedoen word. As mens die toestand van die badkamer in ag neem, was dit nie regtig goeie waarde vir geld nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent hospitality, very well situated, spacious accommodation, but shabby interior.

We were the only guests so had the benefit of the homely living room and fire to ourselves - and the friendly cat! Our hosts really made an effort to answer our every query and made us very much at home. Nothing is too much trouble. The guest house is just a few metres from the theatre in the main road, but the rooms are private nevertheless. The room was spacious and warm although the furnishing is drab and the room needs a redo. Bearing in mind the state of the bathroom etc. it was not really good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you for your feedback.

Onse Rus Guest House
Rene D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met klein kinders

Lekker plaashuis-gevoel, maar met grasie!

Lisa is 'n fantastiese gasvrou. Sy het ons lekker bederf met ontbyt, sy is aangenaam en vriendelik. Die plek is ruim en die kinders het veral die katte geniet! Sal weer teruggaan.

Onse Rus Guest House's terugvoer

Thank you so much for your kind words it was our pleasure to share Onse Rus with you all, the staff and I look forwarding to welcoming you back in the not too distant future.

Onse Rus Guest House
Andre N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Interessante historiese gebou met karaktervolle eienaar. Sentraal en loopafstand na alles.

Hannes G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo ontspanning op sy beste!

Lisa (eienaar) het selfs Saterdagaand wakker gebly tot ons terug was van uiteet om ons te vra hoe laat ons die volgende oggend wil ontbyt eet. Sy gaan uit haar pad om haar gaste gelukkig te hou.

De Witte Bea D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Witte Bea D
Saam met vriende

We verbleven 3 dagen in Onse Rus.

Dank aan Lisa en haar team voor de vriendelijke ontvangst en het regelen van de uitstap naar "die Hel". De kamers zijn ruim, het ontbijt lekker en de binnentuin met zwembad super aangenaam. Deze plaats zullen we zeker aanbevelen.

Hans N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N

Heerlike verblyf!

Sien die sterre!

Renet M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet M
Gesin met tieners

Lieflik en gerieflik met die lekkerste ontbyt.

Verskriklike lekker blyplek en baie ekstra moeite is gedoen.

Tertius D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D
Saam met vriende

Uitstekend.

Die hele verblyf, ontvangs, diens, omgewing, ontbyt, hartlikheid was 10 uit 10. Ek beveel dit baie sterk aan en sal graag self weer daar oorbly.

Andreas V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas V
Saam met vriende

Twee lekker nagte met 'n groep van ses verdere vriende as deel van 'n kort vakansiereis deur die Klein Karoo.

Onse Rus is in pragtige historiese geboue in Prins Albert se hoofstraat geleë. Die kamers is dus outyds, maar gerieflik. Die een punt van kritiek is dat die badkamers beslis opknap benodig. Die algemene versorging van die gastehuis kan ook netjieser wees. MAAR, gasvrou Lisa Smith is vriendelik en verwelkomend en laat mens onmiddellik tuis voel. Sy het ons ook goeie raad oor eetplekke en besienswaardighede gegee. Sy bedien ook 'n uitstekende ontbyt.

Jakkie V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie V

Uitstekende diens!

Ons verblyf was baie aangenaam, met puik diens en uitstekende ligging. Die kamers was skoon en netjies, en die swembad was 'n spesiale bonus.

Anna V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Gesin met klein kinders

Lekke!

Baie gawe mense. Goeie ontbyt. Lekker gebly.

Jozua J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozua J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam.

Vir 'n ou historiese gebou vanaf 1820 word die plek uitsonderlik goed bestuur. Dit was netjies en gerieflik. Ons is gasvry ontvang en die eienaar het baie moeite vir ons gedoen ... spesiaal gereël dat ons vroeg ontbyt (wat besonder lekker was) nuttig om die lang pad aan te durf.

Naomi M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi M
Gesin met klein kinders

Rustig!

Mooi tuin en swembad. Gerieflike kamers met pragtige oudhede.

Salmon S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens!

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het voor die tyd alreeds 'n etebespreking vir aandete vir ons gemaak by 'n baie goeie restaurant. Daar was baie muskiete in die kamers, maar andersins was dit aanvaarbaar.

Johan R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met vriende

Uitstekende verblyf, vriendelike gasvrou en personeel en heerlike ontbyt.

Onse Rus kan ons regtig aanbeveel!

Sandra H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay at Onse Rus, everything was perfect!

Onse Rus was in the perfect location for us as we enjoyed the Olive Festival, our hosts were very friendly and attentive and we look forward to staying there again in the near future.

Aiden R - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aiden R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute town, great breakfast,and comfortable accommodation !

Comfortable accommodation, in town, close to all of the main attractions. Fantastic breakfast!

Rolf S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly, comfortable venue

A very pleasant place, comfortable, with all you need.

Ansie K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike ervaring.

Gasvry, netjies en lekke!

Anton L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Ons sal weer hier bly - dié keer vir 'n paar dae. Dis 'n baie lekker plek!

Kobus O - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie ontspannend!

Baie gasvrye ontvangs, uitstekende diens met verblyf van hoogstaande gehalte!

Japie S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lisa en haar ma Di was wonderlike gasvroue.

Ons het ons verblyf in Prins Albert terdeë geniet. Die eetplekkies was baie interessant met al die ware wat te koop aangebied word, en die kos by die "Gallery" was van uitstaande gehalte. 'n besoek aan die Bergwaterkelder was ook die moeite werd en hul wyne is van hoogstaande gehalte. Op ons terugreis het ons die Swartbergpas oorgesteek en dit was 'n belewenis!

Cora C - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was excellent, with very friendly service and personal attention.

We will be back soon.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 47, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNzM0MjIxLWU2MjMtNDRmMy1hN2FiLTQ0YzE0NDNhNzZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 47 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-16:00 10:00 -33.225929603078 22.029937018033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!