+9

5 gaste

1 slaapkamer

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R63, Onverwagsfontein, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Onverwags is op 'n bekoorlike plaas in die Karoo en sowat 20 km vanaf Nieu-Bethesda. Dit bied gaste die ideale wegbreek van die besige stadslewe en 'n plaasgevoel.

Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 3 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die sitkamer bied 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Gaste is kan die kaggel ook gebruik as 'n braai.

Die omgewing rondom die plaas bied roetes vir voetslaan, 4x4, bergfietsry en fietsry.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Irene N
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid. Skoonheid. Stilte. Vrede. Onverwags was 'n halfwegstasie vir ons trip Kaap toe. Ek wens ek kon 'n week gebly het. Ons gasheer en gasvrou w...
Sien meer
Des 2025
Madelene B
Gesin met tieners
5.0
Rustige, heerlike aand onder 'n hemel van sterre in die hartjie van die Karoo. Ons het heerlik gebly. Ruim Karoo plaashuis met karakter. Neem jou teru...
Sien meer
Des 2025
Vicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Baie vriendelike mense.
Apr 2025
Christel V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, rustige wegbreek van die gejaagtheid van moderne lewe. Ons het verskriklik lekker gebly by Onverwags, en is met groot gasvryheid ontvang. Di...
Sien meer
Apr 2025
Frikkie D
Saam met lewensmaat
4.0
Sou graag langer wou bly het. Was aangenaam verras met die plekkie weggesteek van alles.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Fox En Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R63, Onverwagsfontein, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Onverwags het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

R63, Onverwagsfontein, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFt7oWNNipC6aOm5p1e3ntwpCHF2NS1kbZJQPZIGEbD0AYMGl2C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 R63 Onverwagsfontein 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.842266 24.394649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang