Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Benna's Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Oom Benna's Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pierre N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre N
Gesin met tieners

Stil.

Ons het hierdie gekies bo akkommodasie in Brandvlei self. Die stil plaas was 'n baie goeie ontlading. Twee items wat vir ander klante kan tel: 1. Plaasdam was nie skoon vir swem nie. 2. Geen Eskom krag, maw inverter wat ligte en 'n selfoon laaier. Dit was nie 'n probleem nie vir een aand nie, maar ek dink dis nodig om hierdie duidelik op die webwerf te plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley E
Saam met vriende

Great overnight stay.

The remoteness and quietness is wonderful. Had a lovely overnight stay on the way up to the Kgalagadi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P
Gesin met tieners

Rustic, but clean.

Accommodation was clean. No power but the gas fridge works well. Kitchen has the necessary cutlery and crockery. Limited water pressure and gas water heating make showers a little difficult but manageable. Overall very pleasant stay. Well positioned for bird watching.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Na 'n lang dag op die pad, was dit heerlik om vriendelik ontvang te word. Ons het lekker gebraai onder die sterre en goed uitgerus in die gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als 100%.

Eila het ons ontmoet, toegang verduidelik en als was 100% in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotlessly clean worth good old fashioned friendliness.

Great overnight stop en route to Kgalagadi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S
Saam met vriende

Lekker oorslaap kampeerplek.

Ons het een nag by Oom Bennas oorgebly op ons reis van noord na suid deur die land. Die fasiliteite is basies, maar baie netjies. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar en is van alles voorsien wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steph C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph C
Saam met vriende

Gerieflik, ruim en skoon.

Wonderlike ligging vir voëlkykers. Uiters behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Besigheidsreis

Altyd lekker!

Dis altyd vir my lekker om by Oom Benna's oor te bly. Die huis is netjies, goed toegerus en lekker groot met 'n massiewe erf en baie privaatheid. Dis naby genoeg aan die dorp en net langs die hoofpad tussen Kenhardt en Brandvlei op 'n mooi Boesmanlandplaas. Oom Benna's is my nommer 1 keuse wanneer ek Brandvlei toe gaan, veral omdat my Scotties ook welkom is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location and such a comfortable stop!

Well recommended to all travelers on their way north. We enjoyed the comfort and privacy of "Oom Benna se huis" with a wonderful sense of the past as if you are really "kuiering" with Oom Benna and his family. It is really great to stay in this farm house which has been tastefully restored to its former self lacking nothing with regards to comfort. Swimming in the small farm dam was an added extra to our comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Jacobus V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte Karoo-ondervinding.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plaas-swemdam was perfek om in af te koel. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S
Saam met vriende

Baie gerieflik, skoon en goed toegerus.

Sal definitief aanbeveel en self weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant

Geskiedenis plekkie met tipiese plaashuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon. Vriendelike ontvangs. Sentraal vir voëlkykers.

Goeie afskoppunt vir Namakwaland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B
Gesin met klein kinders

Heerlike Karoo-kuier op 'n plaas.

Lekker groot en plaashuis met baie atmosfeer. Na 'n warm dag op pad was inspring in die swemdam eersteklas. Gebraai op die stoep en gekuier. Die ideale oornagplek tussen Kgalagadi en die Sederberge. Sal weer hier wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect, clean, convenient, helpful and kind hostess.

Now this is not a criticism, but an observation. Coming from a big city we are continually being warned about security issues. Oom Benna's is just off the R27 ─ a major arterial. As cell phone connection is extremely limited ─ non existent in the bedrooms, I think for guests' peace of mind a panic button to the main house should be set up, although I'm sure there has never been an incident! Very comfortable indeed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was perfek, skoon, gerieflik, behulpsaam en vriendelik.

Dit is nie kritiek nie, maar 'n waarneming. Met die dat ons uit 'n groot stad kom, word ons voortdurend gewaarsku oor veiligheidskwessies. Oom Benna's is langs die R27 ─ 'n belangrike hoofweg. Aangesien selfoonverbinding buitengewoon beperk is en nie in die slaapkamers bestaan nie, dink ek dat 'n paniekknoppie na die hoofhuis ingestel moet word vir gaste se gemoedsrus, hoewel ek seker is dat daar nog nooit 'n voorval was nie! Inderdaad baie gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs, gerieflike verblyf.

Oom Benna's is uiters geskik vir groepe of gesinne. Hartlike ontvangs en gerieflike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Big place, friendly owner.

Could sleep in any room. Great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarine W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was like visiting family!

Thank you for a wonderful experience and good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda T

Het heeltemal ons verwagtinge oortref.

Ons was heerlik verras met die ruim, netjiese en gerieflike vertrekke. Elke kamer met sy eie badkamer. Dit was beslis meer as wat ons verwag het en sal dit definitief aanbeveel aan ons vriende. Ook net mooi halfpad tussen die Kaap en Kgalagadi. Dankie Heila vir jou moeite en gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie M
Besigheidsreis

Ek het lekker gebly.

Ek moes in die Brandvlei omgewing werk en het baie lekker gebly by Oom Benna's, veral omdat ek my woewe kon saamvat. Die huis was netjies en ruim en het voldoen aan meeste van my verwagtinge, maar ek was ongelukkig nie bewus dat daar geen elektrisiteit is nie. Ek is dankbaar vir die generator en 12V selfoon charger wat hulle op kort kennisgewing vir my kon leen omdat ek krag nodig gehad het vir werk, maar ek stel voor dat dit iewers op die webtuiste genoem word. Ek was ook baie beïndruk met die oulike versterkertjie wat my in staat gestel het om my foon te gebruik. Ek stel Oom Benna's beslis voor, veral vir vakansiegangers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Angelique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Back to basics.

Ons was nie bewus dat daar geen krag is nie. Daar nie kragpunt vir chargers. Geen microwave, TV etc. Dus ok vir oornag maar glad nie plek om kinders na toe te neem nie. Alles werk met gas. Daar is 'n selfoonsein versterker maar geen nut as jou battery pap is nie, want daar nie krag om te charge nie en ek gaan nie foon in motor los om te charge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H
Saam met vriende

Excellent service from the owner. Very nice and convenient for stop over on our way to the Kalahari.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 636
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R3 636
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R3 636
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkolk Plaas, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZjc5MTkxLWVlNzYtNDkzNy1iOGRiLWI5MDZmY2ViNGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 636 per nag, vir 12 mense 23 5 1 5 Rietkolk Plaas Brandvlei 8915 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.330257189853 20.523291781364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem