KwaZulu-Natal Akkommodasie by Oom Hans' Cottage | LekkeSlaap
+5

Oom Hans' Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Oom Hans' Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n plaas, waar gaste die pragtige panoramiese uitsig vanaf die voordeur kan geniet. Die kothuis is 500 m vanaf die plaashuis, en die plaas is 6 km buite Wakkerstroom.

Daar is geen elektrisiteit in die kothuis nie, maar dit is toegerus met 'n gasgesyer, -yskas, -stoofblad en paraffienlampe. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kothuis het ook 'n sitkamer en 'n kombuis.

Gaste kan die privaatheid van Oom Hans' Cottage geniet en is die ideale bestemming vir 'n familie samekoms of diegene wat op soek is daarna om die helder stadsliggies te verruil vir rus en vrede.

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Oom Hans' Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oom Hans' Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R1 650
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlk1j9eB6BjbV8U49y6WaTrEsdMKfy9udwXIs6i0ehw2MY2u6pr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.403726615739 30.12560180951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za