Hoogland Kronkeling Akkommodasie by Oom Org | LekkeSlaap
+8
+8

Oom Org

  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muriel-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oom Org is op 'n 400 hektaar plaas met asemrowende uitsigte oor die vallei geleë. Dié bekoorlike chalet het 'n privaat ligging op die plaas met heerlike visvanggeleentheid in 'n dam vol vis op jou voorstoep.

Die klip-chalet het 2 verdiepings en is geskik vir selfsorg. Dit beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 'n solder met 2 enkelbeddens en 'n badkamer wat gedeel word. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en alle toebehore werk met gas.

Die plaas kan te voet of per bergfiets verken word of gaste kan net op die stoep ontspan en 'n glasie wyn geniet terwyl die son oor die vallei sak. Oom Org is 'n ware skuilplek vir kranige kunsvlieghengelaars of natuurliefhebbers.

Slaapplek

’n Bespreking by Oom Org sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Oom Org
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Muriel-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Oom Org het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muriel-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmZhMWMwLTRlYTItNDkzMC1hZWYxLWVmNmNmNjZkN2IzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 31 5 1 5 Farm Muriel Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.40981 30.142962
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za