Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ooompy Loompy

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Ooompy Loompy
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elsabe V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, rustig en vreedsaam.

Antonette en Louis is meer as bereid om gaste te help. Ons het 'n wesenlike krisis gehad, hulle het dit opgelos sonder dat dit vir hulle 'n probleem was. Wonderlike gasvrou. Gerieflike verblyf. Ons gaan beslis terug daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Baie netjiese plek met baie gasvrye bestuurders.

Skoon, netjies en vriendelike hulp van bestuurders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ooompy Loompy se terugvoer

Hi Sandra. Baie dankie vir die mooi boodskap. Sal nou nie se sien julle gou weer nie. Julle nou julle eie plekkie hier naby. Ek hoop dat julle jul nuwe eie plekkie sal geniet en baie vreugde en liefde daar sal beleef.
Groete
Anto

Ooompy Loompy
Leon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Gesin met klein kinders

Rustige plek met waarde vir geld.

'n Waarde vir geld bestemming. Die ape het een dag die huis geplunder, ons kos gevreet en die TV omgegooi en gebreek. Die opening tussen muur en dak was nie mooi geseël nie. Die TV is 2 dae later vervang. Daar kan doen met ietwat meer kombuistoerusting. Die beddegoed is netjies en skoon. Die restaurant onder naby see het die lekkerste 'curry mutton bunny chows'. Algeheel was die diens baie goed. Dankie Antonette en man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf, goeie waarde vir geld, stapafstand Mtwalume-strand toe.

Antonette is baie vriendelik, behulpsaam en bereid om die ekstra myl te gaan. Die verblyf is netjies en gerieflik, en stapafstand Mtwalume-strand toe. Dis geleë in die Inyanga-vakansieoord, en die oord het 'n skoon swembad en speelraam vir kinders. Sou heerlik wees as mens nie deur die een kamer moes loop na die ander kamer toe nie, maar dis nie 'n probleem vir 'n gesin nie. Heerlike warm water vir stort, maar het 'n paar keer amper gebrand by die wasbak! Die wasmasjien is baie gerieflik, maar omdat ons heel week reën gehad het sou 'n tuimeldroër 'n aangename toevoeging gewees het. Wees ook voorbereid om muskietweerder saam te neem! Baie lekker daar gebly, sal dit weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ooompy Loompy se terugvoer

Hi Jana, dankie vir jou mooi terugvoer. Was heerlik om julle hier te he. Ons het die slaapkamers geskei vir meer privaatheid. Die eienaars het `n hele week gespandeer om alles te "upgrade" en weer pragtig te maak. Ongelukkig sal ons nie `n tuimeldroër kan byvoeg nie, soos jy weet is krag baie duur en tuimeldroërs vat baie elektrieseteit. Ons probeer juis om dit baie bekostigbaar te kan maak om vakansie te hou vir ons gaste. `n Geseënde jaar vir julle.

Ooompy Loompy
Eric P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die plekkie was perfek vir 'n naweek weg. Iets wat ons baie nodig gehad het. Antoinette was 'n ster. Sy was baie behulpsaam. Sou ons iets nodig gehad het, was dit nie 'n probleem vir haar nie. Die plek was ook baie veilig, geen probleme gehad nie. Die plekkie was gerieflik. Het die basiese goed wat jy nodig het om te kan kook en rus. Het ook 'n heining om as jy dalk jou viervoetkinders wil saambring. Ons gasvrou, Antoinette was 'n ster, baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ooompy Loompy se terugvoer

Hi Eric, so duisende dankies. Ek waardeer die pragtige terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang. `n Mooi nuwe jaar vir julle.

Ooompy Loompy
Beulah A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah A
Gesin met tieners

Gerieflik, rustig.

Eenvoudig en gerieflike selfsorgverblyf. Loopafstand na strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ooompy Loompy se terugvoer

Baie dankie Beulah, dit was wonderlik om julle as gaste te hê.

Groete Antonette

Ooompy Loompy
Welna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf! Heerlik gebly saam met ons 3 honde!

Ons sal beslis weer terugkom en beveel dit aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ooompy Loompy se terugvoer

Hi Welna, dankie baie. Mis daai pragtige vier voet kinders van julle. Hoop om julle gou weer te ontvang. Julle was so dierbaar gewees. Groete Anto

Ooompy Loompy
Kesha A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kesha A

Vakansie by die see, saam met my honde.

Ek en my honde het heerlik gebly. Was soos 'n huis by die see. Elke dag het ons see toe gestap en dit was rustig met alles wat ek nodig gehad het. Antoinette was 'n wonderlike gasvrou en het ook meer as een keer in die tyd seker gemaak dat ek alles gehad het wat nodig was. Ek het klaar vir volgende vakansie daar bespreek. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ooompy Loompy se terugvoer

Hi Kimre, dankie vir die pragtige terugvoer. Was so lekker om jou te leer ken. Jy is een awesome mens. Sien gou weer.

Ooompy Loompy
Mo P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mo P
Gesin met tieners

A lovely, relaxing few days.

Rustic but comfortable. Affordable during the hard times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ooompy Loompy se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Was awesome om julle hier te hê.

Ooompy Loompy
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dekweg, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf078bda1e37c29825e776ffecc24f716d660f091d9dae8c4f86db0804f8e54e40cc9a96c44f40a02974dee0a36641970ee4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Dek Road Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.488600891033 30.63014698525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem