Oornagkamers at Hillstraat 10

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ben J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hoog aanbeveel. Janine is 'n uitstekende gasvrou. Haar plekkie is pragtig en ruim. Ons kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vreeslike oulike plekkie, heerlik ruim en ongelooflike gasvrou gehad. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
1 nag
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Beste plek vir 'n solo reisiger om oor te bly in Douglas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Skoon, veilig en rustig. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ruim oornag fasiliteit vir 'n gesin. Die kamer is ruim en het 'n dubbelbed, driekwartbed en enkelbed. Die kombuisie het basiese geriewe vir oornag en die badkamer is ook lekker ruim met 'n stort en bad. Ons het 'n potjie gehou en die eienaars was baie behulpsaam met kombuisware wat ons benodig het wat nie beskikbaar was nie. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige een wat 'n oornag fasiliteit benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rondine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Rustige area en veilig. Met aankoms was ons bietjie teleurgesteld, want die stort in die badkamer was buite werking. Ons moes gebruikmaak van die bad, wat nie ons voorkeur is nie. Maar verder het ons baie lekker gebly, rustige area, alles wat ons nodig gehad het in die kombuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Gerus. Ja, het lekker gebly. Plek is baie gerieflik en ruim. Die eienaars moet egter net die stort nagaan - water is oral op die vloer want dit seël nie en die stortkop kort ook aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marilese V
1 nag
3.8
Mei 2025

Was baie gerieflik. Baie lekker geslaap, was net oornagverblyf vir besigheid. Net jammer dat ek nie voor die tyd geweet het daar is geen water nie. Maar 'n boer maak gelukkig altyd 'n plan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel H
Kort verblyf
3.6
Feb 2025

Average. Oornagkamer het 'n verwelkomende rustic feel. Eetgerei is beperk en badkamer het probleme. Stort lek oor die hele vloer. Amper geen toiletpapier met aankoms. Kragonderbreking en geen water die oggend wat ons moes voorberei vir 'n begrafnisdiens. Kommunikasie met eienaar is sporadies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Bertus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf. Die akkommodasie was skoon en netjies met goeie lugversorging vir 'n warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4babfe89388119af2d84f6ef76d08bd23c6941c9fce8819028ac534dde30aa4e8d4928ff23db73d06818b6895116cbb992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 49 5 1 5 Corner of Campbell and Malan Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.060031616607 23.772322566458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang