Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oos-Wes Akkommodasie

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Oos-Wes Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede in die rustige kusdorpie, Jongensfontein.

Die woonstelle is ideaal vir gesinne en het slaapplek vir tot 5 gaste elk. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n etenstafel.

Elke woonstel het 'n binnebraai en 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die vakansiedorpie bied hengel, voëlkyk, fietsry, draf, swem, branderplankry en snorkel en is net 10 km van Stilbaai af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Oos-Wes Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 3

Ligging

  • Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oos-Wes Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f6a46ead40a110be7cf1dd0a0d89be7eaae73125f1b323f08129b5b3333f55386c7664fa5360da020698dbb18c1cb476fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 76 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432395997597 21.334802682435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem