Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oos-Wes Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Oos-Wes Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

Lekker gerus in 'n sprokiesmooi omgewing.

'n Fantastiese vakansiewoonstel. Pragtige see-uitsig. Ten volle toegerus, niks gekort nie. Dankie vir die spesiale ekstras soos houtskool en 'n kan water om mee af te skop. Parkering is bietjie van 'n probleem. Sal graag weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig.

Was fantasties en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Gesin met klein kinders

Voel asof ons by ons eie huis was.

Die woonstel was ongelooflik netjies en skoon met alles wat jy tuis ook sal hê. Petra het ons ook vinnig bygestaan met elke vraag wat ons gehad het. Stapafstand van die kafee en 'n klipgooi van die rots poele vir die kinders. Ons sal definitief weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Alles wat jy kan benodig is beskikbaar in die eenheid. Webtuiste foto's is wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerine F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine F
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Ligging, uitsig en rustigheid. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die besoek was heerlik en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Foto's en beskrywing van akkommodasie is korrek. Goeie kwaliteit kombuisware, beddegoed, linne en handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

By verre die moeite werd.

Het in Oos-woonstel gebly. Woonstel volledig toegerus met die see wat in jou ore bulder. Wonderlike uitsig op see en lekker matrasse op beddens. Kan baie gemaklik aanbeveel. Dankie Petra, jy is oppit met jou diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman N

Baie netjiese verblyf en lekker veillig.

Baie vriendelike mense en naby aan alles gewees. Sal definitief weer gaan. Alles was netjies, skoon en ons kon sien daar was reggemaak vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel A
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek gewees, uitsig oor die see beste.

Ons kom gou weer, ons as gesin het dit baie geniet. Ons sien uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Willie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Oos-Wes Akkommodasie kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel word. Patra, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die wooneenheid was baie skoon en netjies. Alles wat ons benodig het was daar. Sien uit na ons volgende kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig!

Baie dankie Petra en Willie. Julle het 'n pragtige plek en dis baie goed toegerus! Die netheid word so waardeer en ons sal vir seker weer kom. Walvisse was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en die mooi uitsig vreeslik baie geniet.

Die plek is baie netjies en beskik oor alles wat jy benodig. Dit het die mooiste see uitsig en 'n mens kan heerlik op die stoep kuier. Sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sammy M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens wil hê.

Die gasvrou was baie vriendelik en het mooi instruksies gegee hoe om by die plekkie uit te kom. Die huis self is toegerus met alles wat jy nodig het. Die ligging is uitstekend en voorsien mens van pragtige see-uitsigte. Ek sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Asemrowend van balkon met see-uitsig en sonopkoms te sien met 'n lekker koppie koffie.

Dit was baie lekker, veral ook met binnebraai terwyl wind vieslik was buite. Alles was goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H
Saam met vriende

Awesome.

Excellent and exactly what I expected and would advise all my friends to use you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, fantastiese uitsig oor die see.

Hoor die branders asof jy op die strand slaap. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae se wegbreek, ons het dit so nodig gehad, woonstel is skoon en netjies. Ons het die stoep vreeslik geniet, kon ure net staar oor die see. Binnebraai was ook 'n treffer. Sal definitief weer 'n draai daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Gesin met tieners

Perfek geleë.

Baie gasvrye ontvangs en die plek is baie goed toegerus met baie ekstras wat mens nie verwag nie. Dis baie veilig en een van die min plekke waar jou kinders alleen kan gaan roomys koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ten volle ingerig. Uiters netjies. Fantastiese matrasse op beddens. Baie ruim. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely pleasant and satisfying.

Wide and beautiful view perfect for a refreshing experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanre R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre R

Oos-Wes is tops. 'n Pragtige uitsig oor die see.

Verblyf is goed toegerus met 'n heerlike binne-braai en n pragtige uitsig oor die see. Dit was lekker stil en ons het verskriklik lekker gerus. Sal definitief in die toekoms weer Oos-Wes bespreek. Jy kry absoluut waarde vir geld en alles is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Saam met vriende

Baie lekker plek reg oorkant die see.

Dit is reg oorkant die see en die plek is baie goed toegerus en het als gehad wat ons benodig het. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike, ontspanne wegbreek.

Die woonstelle is baie ruim, netjies en alles wat jy nodig het is daar. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal definitief die akkommodasie aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Wonderlike uitsig. Goed ingerig.

Die eienaars was baie behulpsaam t.o.v. ons aankomstyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Heerlike langnaweekwegbreek!

Oos-Wes Akkommodasie is lekker naby aan die see geleë en bied gerieflike akkommodasie. Ons was so gelukkig om walvisse en dolfyne van die woonstel se balkon te sien. Sal beslis weer hier 'n draai kom maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Gesin met klein kinders

Ons het bitter lekker gebly!

Die uitsig en akkommodasie is fantasties, ons sal definitief weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met tieners

What can be better then waking up with the view and sound of the ocean.

The flat is spacious and well equipped with everything needed. Beautiful ocean views from both bedrooms even while laying in bed. Would totally recommend and can't wait to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan E
Saam met vriende

Fantasties

Die woonstel is ontsettend mooi met n beeldskone uitsig van die see. Dit bevat alles wat moontlik nodig is om die tydjie daar gemaklik te maak. Daar was houtskool, blits en al die nodige toerusting vir ’n braai. Melk, beskuit, koffie, tee, ens. was alles voorsien. Hierdie akkomodasie gee top klas diens en lewer ware waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S
Saam met vriende

Klein, maar lekker uitgelê.

Foto's was misleidend. Het verneem dis 'n huis, nie 'n woonstel nie. Het 'n vriend saam gehad wat 'n rug-operasie gehad het en baie gesukkel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oos-Wes Akkommodasie se terugvoer

Beste Johlandi
Jammer die verblyf was nie wat jy verwag het nie. Nie seker by wie jy verneem het dat dit 'n huis is nie, dit was verseker nie by ons of die advertensie nie. Die webwerf adverteer dit duidelik as 2 woonstelle en het selfs fotos van die trappe.
Laat weet ook asseblief watter foto's julle as misleidend ervaar het en waarom sodat ons dit kan regstel indien nodig.
Groete

Oos-Wes Akkommodasie
Ragel M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragel M
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Het ons verblyf baie geniet, alles wat jy nodig het en mooi see-uitsig! Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Gesin met tieners

Soos altyd fantasties!

Uitstekende waarde vir geld! Baie netjies met alles wat jy nodig het. Goeie ligging met mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterk aanbeveling

Ons het so lekker gekuier by Oos-Wes ons wou nie huis toe gaan nie. Pragtige uitsig, privaat en veilig en hulle maak regtig voorsiening vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika W
Gesin met tieners

Dit was asemrowend.

Mooi seeuitsig en naby getypoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B
Gesin met klein kinders

Just fantastic.

Clean, spacious, well appointed. Can easily stay much longer. Thank you for the warm welcome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik. Ligging uitstekend en geriewe was uitstaande.

Die akkommodasie was uitstekend. Netjies en goed versorg. Alles wat 'n mens nodig het was beskikbaar. Dit was genuine waarde vir geld. So lekker gebly, alweer bespreek vir die volgende skoolvakansie. See-uitsig is fantasties en letterlik 100 meter se stap en jy is by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney V
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker! Skoon, goed geleë en gasvrye ontvangs. Ons kom beslis weer.

Ons is gasvry ontvang deur dierbare mense en die huisie is wonderlik ingerig, skoon en netjies! Fantastiese uitsig en veilige omgewing. Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Gesin met tieners

Puik! Waarde vir geld.

Oos-Wes is uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het. Dit is letterlik minder as 100 m vanaf die rotse waar jy kan visvang. Pragtige uitsig en 'n baie veilige, kindervriendelike area! Julle sal ons vir seker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 76, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f6a46ead40a110be7cf1dd0a0d89be7eaae73125f1b323f08129b5b3333f55386c7664fa5360da020698dbb18c1cb476fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 76 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432395997597 21.334802682435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem