8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101a Oost street, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Oost Street is 'n selfsorghuis in Polokwane, Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansieverblyf. Die perseel bied slaapplek aan 8 gaste.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n wasbak. Die tweede en die derde slaapkamer het beide 2 driekwartbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n wasbak, sowel as 'n aparte toilet.
Die kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp. Die eetarea het 'n kaggel, sitplek en deure wat toegang bied tot die stoep met 'n buitebraai.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, begeleide staptogte, swem, tennis en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 101a Oost street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink 101a Oost Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101a Oost street, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang