Oppi-Koppi Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oppi-Koppi Guest House is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied die ideale oornagverblyf tussen die Kaap en Johannesburg.

Die lodge bied 20 eenhede wat elk hul eie privaat badkamer en ingang het. Elke suite het 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en lugversorging. Verblyf word aangebied in verskeie eenhede, sommige met slaapplek vir 6, of 4, of selfs vir 2 met 'n dubbelbed.

Die woonstelle het elkeen 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die gesinseenheid het slaapplek vir 4, met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank.

Oppi-Koppi Guest House is ongeveer 4 km buite Kroonstad op 'n kleinhoewe geleë, en dit het 'n heerlike plaasatmosfeer. Ons kan ook as venue met 'n kontantkroeg gehuur word vir troues of ander geleenthede vir 150 mense op 'n slag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oppi-Koppi Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]