Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Koppie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Oppi-Koppie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marnus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V

Baie lekker skoon en netjiese verblyf met asemrowende uitsig op die see.

Baie lekker skoon en netjiese verblyf met asemrowende uitsig op die see in Suidstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S
Saam met vriende

Value for money.

Both adults and children like this living environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette W
Gesin met klein kinders

A large, comfortable beach house - definitely a must-stay!

We were a group of 4 adults and 4 kids under 6, and the house was almost too big for all of us! We loved that each family could have an element of privacy as the rooms are cleverly designed and the one side of the house could be used completely on its own. We only realized the extra en-suite bathrooms hidden behind the cupboard on the last day. Lovely open plan kitchen leading onto the living room and balcony, with stunning sea views. The house is a 5 min stroll to the beach. Very well equipped with everything a family needs for a seaside getaway. Highly recommend the venue! Fantastic host and very helpful at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppie se terugvoer

Hi Bridgette,
We are thrilled to hear that you had an amazing break and look forward to welcoming you back to enjoy the the games room.
Warm regards,
Mariska

Oppi-Koppie
Hennie W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Gesin met tieners

Puik waarde vir geld.

Puik ligging rustig en heerlike visvang plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppie se terugvoer

Hi Karin,
Ek is so bly dat jy en jou familie n heerlike vakansie gehad het in Suiderstrand.
Hoop om julle gou weer te sien om die rustigheid van die omgewing te geniet met als wat dit het om aan te bied.

Oppi-Koppie
Monique S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Gesin met klein kinders

Pragtige huis en uitsig.

Baie ruim en netjies. Sal oor en oor daar gaan kuier. Die eienaars is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ek sal Oppi-Koppie sonder twyfel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppie se terugvoer

Hi Monique,
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons is baie bly dat jy en die familie dit geniet het by Oppi-Koppie en ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete
Mariska

Oppi-Koppie
Nadia T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Saam met vriende

Die rustigheid doen jou siel goed.

Dis perfek vir vakansie. Groot en genoeg spasie vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi-Koppie se terugvoer

Hi Nadia,
Ek is so bly dat jul die wegbreek geniet het.
Ons sien uit om jou hopenlik binnekort weer te sien.
Groete,
Mariska

Oppi-Koppie
Johan D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker.

Baie lekker kuierhuis. Baie spasie. Heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 73, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf24645ef4b4abc70399f7cefa771398cf012212f2035233f1bb410983407ed59ad9412dd88e94f590471f43d43f9397eb2c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 73 Uitkyk street Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.815034 19.958906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem